Page 1 of 1
CZ P-07 Duty
Posted: Wed Sep 04, 2013 12:52 pm
by sako 30-06
Ek kyk om vir my die CZ 9mm te koop.
Weet enige iemand waar kan ek hom die goedkoopste kan kry.
Ek het bietjie op die internet gekyk en is geskok om te sien hoe baie die winkels se pryse verskil.
Ek het n vriend wat my dalk kan help om een te kry teen kos prys,weet enige iemand dalk ook wat kos hulle kosprys?
Re: CZ P-07 Duty
Posted: Wed Sep 04, 2013 2:35 pm
by Heinf
Hi Sako
Ek het twee gekoop , 1 vir myself en 1 vir my beste pel by Zimbi
Dit was so bietjie meer as n maand na huntex en ek het R6400.00 elk betaal .
Die beste pryse op daai stadium was by S&O en Zimbi. R6200.00 en R6400.00
Moet die rand waar hy is en die nuwe voorraad dit ek in die omgewing van R7000.00 behoort n goeie prys te wees.
Re: CZ P-07 Duty
Posted: Wed Sep 04, 2013 4:44 pm
by zipp
Die R/$ is nou oor R 10/$. Daai pryse is nou beter as kosprys, en die invoerders het nie vooraad nie.
Re: CZ P-07 Duty
Posted: Wed Sep 04, 2013 4:48 pm
by junglejulian
Probeer gerus vir Gerrie coetzee wapens in Bloemfontein.Ek het 5maande terug gekry vir goeie prys.Ek weet net nie nou of hul voorraad het nie.
Re: CZ P-07 Duty
Posted: Thu Sep 05, 2013 6:29 am
by sako 30-06
Dankie manne,ek sien Zimbi het vir R7300.
Sal wag vir my kontak en as ek nie regkom nie sal ek Zimbi kontak.
Sal bietjie rondbel ook.