Page 1 of 1
Burris Signature ringe??
Posted: Tue Sep 03, 2013 1:41 pm
by douw
Weet iemand dalk waar ek Burris Signature ringe (medium) kan kry. VLT het slegs "high" en "extra high".
Groete
Douw
Re: Burris Signature ringe??
Posted: Tue Sep 03, 2013 7:13 pm
by douw
Nee man, weet niemand nie?
Het iemand nie 'n ou paar 30mm ringe wat op 'n picattiny pas nie? Anders moet ek maar solank Thor ringe opsit, vir tyd en wyl.
Groete
Douw
Re: Burris Signature ringe??
Posted: Wed Sep 04, 2013 12:06 pm
by douw
Monrique?
Re: Burris Signature ringe??
Posted: Wed Sep 04, 2013 12:31 pm
by LUAN
Re: Burris Signature ringe??
Posted: Wed Sep 04, 2013 1:19 pm
by douw
Dankie 303
Ek sien hulle sĂȘ hulle stuur nie ringe uit United States nie?
Groete
Douw
Re: Burris Signature ringe??
Posted: Wed Sep 04, 2013 2:11 pm
by LUAN
O ja dit word mos beskou as n vuurwapen part so jy sal dit nie kan order, hulle is vol nonsens deesdae alles is nou skielik n wapen part.