Page 1 of 2

Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 9:18 am
by Geno
Ek kry die manne wat langs die Park boer, bitter jammer!

https://fbcdn-sphotos-e-a.akamaihd.net/hphotos-ak-frc1/598409_463557277014298_648419286_n.jpg

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 9:22 am
by Reggie Gerber
wow :o Dit moet rof gaan daar

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 9:30 am
by Marc
http://www.sherv.net/cm/emoticons/shocked/shocked-scream-smiley-emoticon.gif

Liewe , is dit een familie groep daai

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 9:47 am
by James Wilson
Nou hoe werk Bool se dominante jakkals strategie nou weer? Iets soos jy moet jou dominante reun oppas dan sal daar nie ander jakke op jou plaas kom nie, want jakke vang of loop nie in groeppe nie.

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 11:11 am
by Jakkie 321
Liewe ouers....

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 11:12 am
by Chevvy SS
Hoeveel tel julle?

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 11:22 am
by Riaan Beeslaar
19

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 12:20 pm
by Alwyn
Chevvy SS wrote:Hoeveel tel julle?
20

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 12:52 pm
by Capt. Yoda
21

Dink julle hul het daai dier (lyk soos jong eland) self gevang?
Ek glo daai span sal so jong dier kan vang maar ek het klomp famielie wat met baie bees daar rond boer en weet nie van n geval waar jacke al bees of selfs groot kallers gevang het nie maar ek weet hul boer nie met skaap of boerboke da nie....die is seker die rede daar voor

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 1:03 pm
by James Wilson
22

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 1:05 pm
by James Wilson
Nou tel ek weer 21

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 1:42 pm
by VdWalt
James Wilson wrote:Nou tel ek weer 21
Oor hulle nie wil stil staan nie...

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 1:45 pm
by 243Songdaug
Baie mooi foto Geno - nie aldag dat 'n man hulle so sien nie.

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 1:56 pm
by Pappabeer
Wanneer het jy die foto geneem Geno? Ons het november laasjaar 4 of 5 dooie elande in die pan tussen tweerivieren en matamata gekry met ontelbaar baie Jakke daar. Een dag 46 getel. Daar was ook leeus wat gevreet het, so het gewonder of hulle gevang het of maar net kom vreet het, en wat anders hulle kon laat vrek het

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 2:03 pm
by Geno
Issie my foto nie. Sien onder aan die foto dat Marlon du Toit die fotograaf is.

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 2:08 pm
by Pappabeer
Kon nie die skrif op foon se screen sien nie. Cheers

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 2:19 pm
by Jakkalsgat
Jis, hulle is eintlik nogal mooi

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 2:23 pm
by Geno
Jakkalsgat wrote:Jis, hulle is eintlik nogal mooi

Dié is mooier

https://fbcdn-sphotos-g-a.akamaihd.net/hphotos-ak-prn2/255150_106140596219782_856577127_n.jpg

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 2:30 pm
by Kalahari
Geno, die jakkals van jou lyk bietjie olik >:D

Al wat ek kan sê van die park se jakkalse: die manne wat teen daardie draad boer moet maar sorg dat die draad reg en heel is, anders is daar pêre vir ons die kant van die draad. :):

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 2:32 pm
by Spanner
Ag nee man, Jaco ! Gaan spoel jou mond met seepwater uit ! Strafdop vir jou ...

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 2:36 pm
by Jakkalsgat
Spanner wrote:Ag nee man, Jaco ! Gaan spoel jou mond met seepwater uit ! Strafdop vir jou ...
Wanneer en waar?

Geno

Dis maar 'n kikkerige skoot daai

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 2:40 pm
by Geno
Jakkalsgat wrote: Dis maar 'n kikkerige skoot daai

Dis waar die 250gr .338 koeël uit is. Hy is voor die bors in. Stert het 6m agter die jakkals gelê...

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 2:46 pm
by Jakkalsgat
Sien daai jakkals smile nogsteeds vir die kameraman, hy het dalk nog 'n plan

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 3:16 pm
by Kalahari
Geno wrote:Dis waar die 250gr .338 koeël uit is.
Net soos ek gedink het.

Re: Kalahari jakkalse

Posted: Tue Sep 03, 2013 4:28 pm
by theedge
Jakkalsgat wrote:
Spanner wrote:Ag nee man, Jaco ! Gaan spoel jou mond met seepwater uit ! Strafdop vir jou ...
Wanneer en waar?

Geno

Dis maar 'n kikkerige skoot daai
Stem