Page 1 of 1

My en kids se bokke

Posted: Sat Nov 20, 2010 6:36 pm
by Johan04
Bokke wat ek my kinders die witer wat verby is met boog gejag het[img]http://htt[img]http://i1116.photobucket.com/albums/k564/johan1001/P1010605.jpg[/img]p://i1116.photobucket.c[img width=800 height=600]http://i1116.photobucket.com/albums/k56 ... 010612.jpg[/img]om/albums/k564/johan1001/P1010617.jpg[/img

Re: My en kids se bokke

Posted: Sat Nov 20, 2010 6:41 pm
by Johan04

Re: My en kids se bokke

Posted: Sat Nov 20, 2010 6:43 pm
by Johan04

Re: My en kids se bokke

Posted: Sat Nov 20, 2010 7:05 pm
by tafjak
Johan

Mooi kudu, in die Ooskaap geskiet?

Re: My en kids se bokke

Posted: Sat Nov 20, 2010 9:45 pm
by Monrique (SJ)
Johan

Spoggerig, ek wil ook nog met n boog jag.

Groetnis
SJ

Re: My en kids se bokke

Posted: Sat Nov 20, 2010 9:48 pm
by Johan04
Tafjak

Dit was naby Barkley-Wes in die Noord-Kaap op die plaas Hard Rock.Regtig 'n mooi plaas op die Ghaap se berg met baie wild en ook baie mak.

Groete
Johan

Re: My en kids se bokke

Posted: Sat Nov 20, 2010 9:53 pm
by Johan04
SJ

Ek se altyd vir my friende dat as ek op 'n jag genooi word en daar kan met 'n boog gejag word,los ek my geweer by die huis.Dit is 'n ongelooflike erfaring.'n Geweer jagter en ek inkluis spog mos meeste van die tyd hoe ver jy 'n bok geskiet het,maar met boogjag spog jy hoe naby jy was.Jy kan dit gerus probeer.

Groete

Johan

Re: My en kids se bokke

Posted: Sat Nov 20, 2010 10:18 pm
by tafjak
Johan

Ja, die kalkklippe het die gebied verraai. Wat ek egter gesien is die 2-3 kolle(wit) agter die kakebeen, kan tog gebroke streep wees omdat foto op hoek van die kop geneem is. Egte Ooskaap koedoes het mos 'n duidelike 4-5 kolle agter die kakebeen en alle ander koedoes het 'n streep.

Die vertikale witstrepe op die lyf is ook te duidelik en te veel vir ooskaap koedoes. Maar net gewonder.

Mooiloop