Page 1 of 1
Silenthunter
Posted: Thu Aug 29, 2013 9:54 am
by Chevvy SS
Manne, ek wil darem net hier vir Henk gelukwens met 'n netjiese kontrak wat hy in 'n buurland losgeslaan het met sy produk.
Dis by 17 winkels beskikbaar en hy het sy eerste bestelling van 36 gekry.
Voorspoed!
Re: Silenthunter
Posted: Thu Aug 29, 2013 10:09 am
by henried
Baie geluk, mag dit van krag tot krag gaan.
Re: Silenthunter
Posted: Thu Aug 29, 2013 10:14 am
by VdWalt
Baie geluk!
Re: Silenthunter
Posted: Thu Aug 29, 2013 10:17 am
by Hardyman
Baie Geluk Henk,
Ek glo hulle gaan net so tevrede wees met die produk soos ons hier op die forum.
Re: Silenthunter
Posted: Thu Aug 29, 2013 10:22 am
by Eugene
Baie geluk, goed gedoen!
Re: Silenthunter
Posted: Thu Aug 29, 2013 10:58 am
by Carl
Lekkerman Henk voorpsoed!
Re: Silenthunter
Posted: Thu Aug 29, 2013 11:08 am
by cassie_calvinia
die man is oppad na my toe vandag vir die naweek, sal dit moet vier!!
Re: Silenthunter
Posted: Thu Aug 29, 2013 10:47 pm
by Dawie
Welverdiend...!!!

Re: Silenthunter
Posted: Thu Aug 29, 2013 10:56 pm
by Pappabeer
Dit is altyd verblydend as goeie diens beloon word met sukses. Give that man a Bells!!!
Re: Silenthunter
Posted: Fri Aug 30, 2013 7:39 am
by PWV
Mooi Henk!!
Hoop dit beteken vir jou 'n vooruitstrewende besigheid!
Groetnis.
Ns. Voorreg om so 'n entrepreneur te ken!

Re: Silenthunter
Posted: Fri Aug 30, 2013 7:48 am
by 243Songdaug
Baie geluk Henk!
Re: Silenthunter
Posted: Fri Aug 30, 2013 9:52 am
by tau
Lekker Henk. Goeie voorbeeld dat goeie diens jou ver bring.
Re: Silenthunter
Posted: Fri Sep 06, 2013 11:36 pm
by Silent Hunting
Naand manne. Baie dankie aan julle almal wat dit moontlik gemaak het. My huidige produk is gebaseer op insette en ondersteuning wat ek van julle af gekry het. Baie dankie.
Groete,
Henk
Re: Silenthunter
Posted: Sat Sep 07, 2013 8:04 am
by grumpy
Nee Henk, dis n swak KD daai. JY sal moet n REfex KD vir my 300-6 stuur laat ek sien of hy regtig so goed is!!!
Die 375 huil want hy kan nie meer skop en sy stem dik maak nie!! Nou lag die 300-6 vir hom en se hy is n pissie!!
Sal moet daai ding stuur ek hom toets!!
die manne vra my op die baan altyd wat skiet ek, my antwoord is 375. Hulle glo my nie en kom kyk op die doppe. Volgende vraag is, waar kan ek een kry en wie maak dit? Onderbreek my skiet, haal die selfoon uit en gee Henk se nommer!!
Mooi Henk, hou so aan!!