Burris XTR Ringe???
Posted: Wed Aug 28, 2013 10:13 am
Weet enigie iemand waar ek Burris XTR ringe in die hande kan kry???
Ek is spesifiek op soen na 30mm Weaver tipe ringe verkieslike Laag , ander die Medium/Middel hoogte sal ook werk.
As iemand my na 'n handelaar kan verwys, sal ek die vreeslik waardeer.
As 'n alternatief kyk ek ook na die Burris Signature Zee ringe. Weereens 30mm Weaver tipe Medium/Middel hoogte met offset inserts.
Ek het 'n stel XTR Medium 25mm ringe en dit is uitstekende ringe. Net jammer al my scopes het 30mm buise.