Page 1 of 1

eland jag

Posted: Tue Aug 27, 2013 3:30 pm
by Coenraad
Dag Manne en dames.Ek is opsoek na n Eland koei en vir my seun vir n rooibok of soortgelyk om te jag.Dit gaan 2 gesinne wees vir n naweek .Die Eland moet n kruising of n Livinstone wees asb.Prys moet ook kompeterend wees.Laat weet as iemand kan help-ek soek plek vir September.Dankie

Re: eland jag

Posted: Tue Aug 27, 2013 3:36 pm
by VdWalt
Hi-jack : Is Sept nie al bietjie laat om 'n Koei te skiet nie?

Re: eland jag

Posted: Tue Aug 27, 2013 3:40 pm
by Coenraad
Ja dalk,ek is net bekommerd oor die bulle se pryse.Iendien ek n goeie prys op n bul kan kry dan vat ek dit

Re: eland jag

Posted: Tue Aug 27, 2013 3:42 pm
by stan man
ek wag nou vir n pryslys. die mense het heelwat wild oor maar laat glad nie meer vroulike diere skiet nie. sal jou laat weet.

Re: eland jag

Posted: Tue Aug 27, 2013 3:50 pm
by Coenraad
Baie dankie Stan.Ons beplan om die jag in September te doen.Dankie vir jou hulp.Groete