Page 1 of 1
Nuwe Ford Everest
Posted: Tue Aug 27, 2013 9:43 am
by Chevvy SS
NEW FORD EVEREST 2.jpg
NEW FORD EVEREST 1.jpg
Glad nie sleg nie....
Re: Nuwe Ford Everest
Posted: Tue Aug 27, 2013 9:45 am
by DWB
Dit lyk nou heel oulik!!!!
Re: Nuwe Ford Everest
Posted: Tue Aug 27, 2013 9:52 am
by matewis
Baie groot verbetering. Wonder of hy ook soveel by die fortuner sal vat as die ranger by die hilux. Nuwe trailblazer doen ook goed.
Hoe vergelyk sy prys met die ranger asook fortuner?
Re: Nuwe Ford Everest
Posted: Tue Aug 27, 2013 11:47 am
by Hein (Haan)
Wat my baie afgesit het van die ou Everest was die "leaf spring suspension" ek hoop dat hulle dit reg gemaak het met die nuwe een.
Hy lyk baie beter.
Re: Nuwe Ford Everest
Posted: Tue Aug 27, 2013 12:40 pm
by PaulM
Baie mooi voertuig. Die vorige een was vir my sommer net onooglik.
Ek moet sê, ek kan nie aan een huidige Ford dink wat onaangenaam op die oog is nie...
Re: Nuwe Ford Everest
Posted: Tue Aug 27, 2013 12:42 pm
by Gerrie Smith
Ek vat hom, in "burned orange" asb. Baie mooi jagkar!
Re: Nuwe Ford Everest
Posted: Tue Aug 27, 2013 1:10 pm
by Kalahari
Ek's self 'n Toyota man, maar ek moet sê die Fords is baie mooi die laaste tyd.
As mens hulle mooi oppas gaan hulle seker ook lank hou.
Re: Nuwe Ford Everest
Posted: Tue Aug 27, 2013 2:13 pm
by DWB
Het hierdie week ons 2.2 Supercab gekry, kan nie ophou smile elke keer as ek in hom klim nie.
Daai ding trek dat die spoeg spat!
Re: Nuwe Ford Everest
Posted: Tue Aug 27, 2013 2:23 pm
by Danie Lombard .243
Gids, die tjor lyk mos stukke beter as 'n toyota. Van die beste.
Re: Nuwe Ford Everest
Posted: Tue Aug 27, 2013 2:56 pm
by Marc
Baie mooier as sy voorganger

Re: Nuwe Ford Everest
Posted: Tue Aug 27, 2013 7:27 pm
by johans
Marc wrote:Baie mooier as sy voorganger

nou praat jy,darm nie so vierkantig nie
Re: Nuwe Ford Everest
Posted: Fri Aug 30, 2013 9:12 am
by tau
Ruil my Fortuner in 5 sekondes vir hom.