Page 1 of 1

Vir die Toyota manne.

Posted: Mon Aug 26, 2013 4:36 pm
by Chevvy SS
Donkie Cruiser.jpg
Lekker man, lekker!

Re: Vir die Toyota manne.

Posted: Mon Aug 26, 2013 4:39 pm
by Geno
Kan julle glo dat daai donkie so lui is om te beweeg?
Dit vat n Cruiser om hom agter uit te sleep!

Re: Vir die Toyota manne.

Posted: Tue Aug 27, 2013 12:31 am
by jamalley
Nee man die Cruiser stoot hom van agter af met 'n stywe tou