Page 1 of 1
Ek sien hierdie Chrony is nou plaaslik beskikbaar.
Posted: Mon Aug 26, 2013 9:32 am
by Chevvy SS
Re: Ek sien hierdie Chrony is nou plaaslik beskikbaar.
Posted: Mon Aug 26, 2013 9:40 am
by FCLoretz
wie verkoop hulle hier by ons?
Re: Ek sien hierdie Chrony is nou plaaslik beskikbaar.
Posted: Mon Aug 26, 2013 9:49 am
by andre007
G S Custom is glo die alleen invoerders. Hulle het reeds n besending wat oppad is hierheen. Kontak hulle by 041 369 0599
Re: Ek sien hierdie Chrony is nou plaaslik beskikbaar.
Posted: Mon Aug 26, 2013 10:13 am
by FCLoretz
Dankie Andre
Re: Ek sien hierdie Chrony is nou plaaslik beskikbaar.
Posted: Mon Aug 26, 2013 11:02 am
by Hein (Haan)
Dit is nou die eerste keer wat ek die een sien, hoe goed is hulle?
Re: Ek sien hierdie Chrony is nou plaaslik beskikbaar.
Posted: Mon Aug 26, 2013 1:55 pm
by DawieKotze
Haan wrote:Dit is nou die eerste keer wat ek die een sien, hoe goed is hulle?
As Gerard Schultz by 'n produk betrokke raak, glo ek dis 'n goeie een.
Re: Ek sien hierdie Chrony is nou plaaslik beskikbaar.
Posted: Mon Aug 26, 2013 1:59 pm
by BRNO (Pierre)
Re: Ek sien hierdie Chrony is nou plaaslik beskikbaar.
Posted: Mon Aug 26, 2013 2:01 pm
by FCLoretz
Dankie Pierre,
Ek sien die prys op die Chrony is R3700.00.
Nie 'n goedkoop produk nie. Maar ek sal graag die produk in aksie wil sien.