Page 1 of 1
Olifant vs Hyena
Posted: Fri Aug 23, 2013 10:59 am
by Riaan Beeslaar
image005.jpg
image006.jpg
image007.jpg
Re: Olifant vs Hyena
Posted: Fri Aug 23, 2013 11:00 am
by Riaan Beeslaar
Re: Olifant vs Hyena
Posted: Fri Aug 23, 2013 11:02 am
by Riaan Beeslaar
Re: Olifant vs Hyena
Posted: Fri Aug 23, 2013 11:16 am
by FHM
Uitstekende aksie fotos.
Wonder of die klein jumbo dit darem oorleef het...

Re: Olifant vs Hyena
Posted: Fri Aug 23, 2013 11:19 am
by FCLoretz
Dankie Riaan
Dit is mooi foto's
Re: Olifant vs Hyena
Posted: Fri Aug 23, 2013 11:26 am
by theedge
Wow baie netjies
Re: Olifant vs Hyena
Posted: Fri Aug 23, 2013 12:25 pm
by stan man
ek sou nie met so n stewige ma se kleinding moeilikheid gesoek het nie.
ek wonder hoe sal n heina lyk in pannekoek vormaat??
mooi foto's
Re: Olifant vs Hyena
Posted: Fri Aug 23, 2013 1:29 pm
by matewis
Fantastiese fotos! Dankie vir die deel..
Re: Olifant vs Hyena
Posted: Fri Aug 23, 2013 1:45 pm
by Frikkiedbr
Wow stunning , dankie vir die deel
Re: Olifant vs Hyena
Posted: Sat Aug 24, 2013 7:54 am
by Doppies
Fantastiese foto's
Re: Olifant vs Hyena
Posted: Sat Aug 24, 2013 8:23 am
by VdWalt
FHM wrote:Uitstekende aksie fotos.
Wonder of die klein jumbo dit darem oorleef het...

Ek het op die web gaan soek, daar is nog n foto waar die hyenas weg is en die kleintjie
by sy ma staan. Paar byt plekke maar ok.