Page 1 of 1
Zeiss Fabriek
Posted: Thu Aug 22, 2013 1:39 pm
by Kallie Fernhout
Ek vlieg 8 Sept vir 3 weke europa toe en gaan n week in duitsland wees. die persoon saam ek gaan se meisie kom van duitsland af en het toevallig n vriend of twee wat in die zeiss fabriek werk. ons het een van hul vanoggend gemail en hy het ons uitgenooi vir n besoek aan die fabrienk natuurlik teen n koste van n boks wyn. so die kaans is groot ons gaan besoek af afle en kan dalk vir my n HD5 saambring teen n baie goeie prys
http://www.youtube.com/watch?v=ygtBaJ3n7u8
Re: Zeiss Fabriek
Posted: Thu Aug 22, 2013 1:50 pm
by FCLoretz
Mooi Kallie,
Jy is baie gelukkkig. Jou straf is nou 'n mooi verslag met fotos van he dinge daar werk
Re: Zeiss Fabriek
Posted: Thu Aug 22, 2013 2:16 pm
by spekieries
Gelukkige Blikskottel! Dit is nie wie jy is nie, maar wie jy ken!
Re: Zeiss Fabriek
Posted: Thu Aug 22, 2013 2:24 pm
by Smous v.d. Vyver
Waar daar 'n wil is,is daar 'n weg.Wurm vir hom in die fabriek in!haha.Sien na ons gesprek kort daai 30 06 steeds daai nommertjie.Hy gaan mooi loop!
Groete,
Corné
Re: Zeiss Fabriek
Posted: Thu Aug 22, 2013 2:47 pm
by tau
Ag Kallie bring vir my ook een.