Page 1 of 1
Ry more oggend vroeg
Posted: Wed Aug 21, 2013 8:47 pm
by piet
manne sien julle weer maandag se kant gaan op so kudu en eland trippie daar in die piet plusies area hoop net hulle speel saam geniet die naweek
Re: Ry more oggend vroeg
Posted: Wed Aug 21, 2013 8:50 pm
by LongWolf
Piet ek was lanklaas daar, bring so fototjie of twee saam asb,
En geniet jou trippie, alle sukses vir jou.
Re: Ry more oggend vroeg
Posted: Thu Aug 22, 2013 8:13 am
by musgrave270
Môre Piet
By gaan jag julle daar?
Geniet dit
Re: Ry more oggend vroeg
Posted: Thu Aug 22, 2013 8:19 am
by Chevvy SS
Geniet!
Re: Ry more oggend vroeg
Posted: Thu Aug 22, 2013 11:10 am
by BRNO (Pierre)
Maak mooi, en terwyl julle dit doen, wees sommer versigtig ook, en geniet dit baie!
Mooiloop!
Re: Ry more oggend vroeg
Posted: Thu Aug 22, 2013 7:49 pm
by Johan22
Lekker man jy moet dit hoopvol geniet en weer foto's neem dat jy kan deel en weer geniet die skoot oor sien en na betrag
Re: Ry more oggend vroeg
Posted: Thu Aug 22, 2013 8:19 pm
by theedge
Geniet!!!!!!
Re: Ry more oggend vroeg
Posted: Fri Aug 23, 2013 9:25 am
by Riaan Beeslaar
Geniet die naweek en hoop julle is suksesvol
Re: Ry more oggend vroeg
Posted: Tue Aug 27, 2013 12:23 pm
by piet
Goeie dag manne
Ons is terug na n redlike suksesvolle naweek daar op stella se wereld ons was 5 jagters en on het met vol bakkies huistoe gekom
3 blouwilde beeste swaarste 154kg
2 elandbulle
10 rooibokke
1 gemsbok
2 ou kwesbokke ook darem van hul leiding verlos
daai sand is nie n man se maat ons het uitgewerk ons het omtrent elkeen so by die 30 km geloop in daai sand
spiere brand nog so bietjie
dit was baie lekker
maar toe die skok
by die huis in stap kom ek agter ek het ook n skenker geword vir die voorheen benaadeeldes al my electronics is weg en ook my en my vrou se klere kaste die grootste skade is die laptop met all die fhotos op van allles
dis maar my naweek gewees ek sal nog fhotos plaas kamera nog by mede jagter
lekker dag
piet
Re: Ry more oggend vroeg
Posted: Tue Aug 27, 2013 12:53 pm
by FCLoretz
Piet bly jy het die jag geniet,
Jammer oor die regstellende inkopies wat daar by jou huis gebeur het. Sterkte met die dinge