Page 1 of 1
Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 9:12 am
by Stefan764
Hi manne
Ek kom spog n bietjie vanmore, het vir my Cruiser n ONCA bulbar laat opsit.
Ek wil baie dankie se aan 2x forum vriende wat my BAIE gehelp het, Geno en Frans, ek waardeer julle hulp en moeite baie!
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/onca1.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/onca2.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/onca3.jpg
Land Cruiser groete!
Stefan
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 9:27 am
by Geno
Stef, bly ek kon help maat! Is minste wat ek kon doen na al die moeite wat jy al vir my gedoen het. Jou trokkie lyk mooi hoor!
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 9:28 am
by Chevvy SS
Ai Stefan, wil jy dan nie maar vir jou 'n bakkie koop nie?

Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 10:03 am
by VdWalt
Baie netjies!!
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 10:37 am
by Riaan Beeslaar
Lyk baie mooi
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 10:41 am
by junglejulian
n hond eet uit n bakkie.daai is n trokkie!
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 10:47 am
by Lourens
Daai lorrie lyk sommer KWAAAAAD!!!
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 11:01 am
by FHM
Ai sit vir ons manne wat nie dropbox can acess nie ook n pic op toe man...

Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 11:02 am
by Reggie Gerber
Stef
Baie baie nice
Reggie
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 11:15 am
by Beer (Christo)
Baie mooi!
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 11:24 am
by Stefan764
Dankie manne! Kleinseuntjiedroompies wat nou hier waar word. Baie dankbaar daarvoor...
FHM wrote:Ai sit vir ons manne wat nie dropbox can acess nie ook n pic op toe man...

Geno help bietjie tog hier asb?
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 11:34 am
by Geno
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/onca1_zpse9e6ff43.jpg
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/onca3_zps2fc250fc.jpg
http://i779.photobucket.com/albums/yy80/geno308/onca2_zpsb45da1d9.jpg
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 11:44 am
by matewis
Baie netjies
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 11:46 am
by Henry 7
Ek sien nie 'n winch nie!?
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 11:50 am
by FHM
Dankie Geno!
Stefan lyk speeels man !
Lyk baie na aan Pieter Vorster se cruiser

Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 11:50 am
by Geno
Henry 7 wrote:Ek sien nie 'n winch nie!?
Jy sal nie. Want net Chev's en honde sit vas!
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 11:59 am
by Stefan764
Hahaha! Dankie Geno, ek sal maar daai dag as ek vassit dink aan die hou van die blinde sambok wat JY nou hier oor my bring!!
Spaar maar nog vir n winch.......nog deel van die droom hehehe
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 12:35 pm
by Henry 7
Geno wrote:Henry 7 wrote:Ek sien nie 'n winch nie!?
Jy sal nie. Want net Chev's en honde sit vas!
Ja right!!!!!!!!!!
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 3:35 pm
by Flip Fouche
Stef
Loop die bande nie skeef af nie.Die ligte lyk te swaar!!!!!!!!
Mooi ry.
Flip
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 3:50 pm
by Eugene
Dit lyk baie netjies, Stefan, jy het die reg om te spog! Wanneer gaan ons daai trokkie bietjie toets in die rooisand en kameeldoring-wereld?
Re: Land Cruiser
Posted: Wed Aug 21, 2013 6:21 pm
by DWB
Eugene wrote:Dit lyk baie netjies, Stefan, jy het die reg om te spog! Wanneer gaan ons daai trokkie bietjie toets in die rooisand en kameeldoring-wereld?
Sodra julle genoeg vir brandstof gespaar het ; D
Re: Land Cruiser
Posted: Fri Aug 23, 2013 11:47 am
by Stefan764
Eugene, hy het al daai toets 2x keer geslaag, maar ek kan geen rede insien dat n man nie n derde toets kan reel nie??
Re: Land Cruiser
Posted: Fri Aug 23, 2013 12:00 pm
by Eugene
Stefan764 wrote:Eugene, hy het al daai toets 2x keer geslaag, maar ek kan geen rede insien dat n man nie n derde toets kan reel nie??
Mens moet nooit ophou om te toets nie!

Jy skiet mos nie jou geweer net een keer per jaar voor die jagseisoen nie, mens moet mos darem in oefening bly en seker maak jou toerusting in nog op standaard...
