Page 1 of 1

watse soort skiet toerusting sal jul graag wil he?

Posted: Tue Aug 20, 2013 1:25 pm
by junglejulian
Middag aan almal!

Soos jul weet vervaardig ek die verstelbare wangstukke asook voorsit skietstoele.Dit doen ek in my werkswinkel as deel van n ander besigheid.Ek is op die punt om nog mense te moet aanstel net vir die skiet/jag verwante dinge.

Daarom die vraag.Watse skiet toerusting sal jul graag wil he maar is nie plaaslik beskikbaar nie?

Ek het reeds die volgende in gedagte;
100mm Ghongs
150mm Ghongs
200mm Ghongs
Ghongrame
Reaktiewe teikens soos swingers vir windbuks asook .22
reaktiewe teikens vir senterslag kalibers soos deulling trees ens
klein opvoubare skietstoele


enige idees en fotos sal wadeer word.

Re: watse soort skiet toerusting sal jul graag wil he?

Posted: Tue Aug 20, 2013 1:36 pm
by stan man
opvoubare 'bench'' met plek vir n spotting scope en ammo en windmeter.

Re: watse soort skiet toerusting sal jul graag wil he?

Posted: Tue Aug 20, 2013 1:46 pm
by Chris Swart
Opvoubare teiken raam
(ek gaan nie altyd met die bakkie skietbaan toe nie)

Re: watse soort skiet toerusting sal jul graag wil he?

Posted: Tue Aug 20, 2013 2:31 pm
by ZKK
Wat van n bekostigbare front rifle rest

http://www.midwayusa.com/Product/348661 ... oting-rest

Re: watse soort skiet toerusting sal jul graag wil he?

Posted: Tue Aug 20, 2013 2:39 pm
by Marc
Texas Star, laat weet net eers die prys voor jy wegtrek :) MAAR ek soek bitter graag een :)

Re: watse soort skiet toerusting sal jul graag wil he?

Posted: Tue Aug 20, 2013 2:49 pm
by junglejulian
Praat jy!
Ek het vir my n groter weergawe van die Reaktiewe teiken laat sny sodat ek dit met die 9mm ook kan skiet.sy koppe is 100mm in deursnee.ek kon nie n stuk offcut plaat kry nie. en moes n hele plaat koop.nou sit ek met 30 van hulle en 40 x .22 reaktiewe teikens.selfde met die 100mm en 200m Ghongs.Ek het nou genoeg om my eie skietbaan te begin...

Re: watse soort skiet toerusting sal jul graag wil he?

Posted: Tue Aug 20, 2013 3:59 pm
by musgrave270
'n Herlaai tafel. (DIY kit)

Ek verwys na 'n post in die Herlaai afdeling waar iemand raad vra oor jou herlaai area wat jy nodig het.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=75&t=24484

Elke man het maar sy idee van die spasie wat nodig is, maar 'n eenvoudige maar stewige en praktiese tafel met 'n laai of twee wat nie teveel plek opneem nie kan mos mooi werk.

Dalk iets in die lyn:

http://blog.harborfreight.com/60-inch-workbench/4069/

Re: watse soort skiet toerusting sal jul graag wil he?

Posted: Tue Aug 20, 2013 5:41 pm
by cassie_calvinia
ek wil als he

Re: watse soort skiet toerusting sal jul graag wil he?

Posted: Tue Aug 20, 2013 5:55 pm
by smitjs
Hello Julian,
klein opvoubare skietstoele
Sekerlik, opvoubaar, maklik om te dra saam met die ander goed wat nodig is vir dagroep.
Wanneer asb?
Groete
Johan Smit

Re: watse soort skiet toerusting sal jul graag wil he?

Posted: Wed Aug 21, 2013 10:11 am
by Jakkie 321
Ek sal ook graag n draagbare skiet stoel met "Straps" sodat jy dit op jou rug kan dra.

Groette

Re: watse soort skiet toerusting sal jul graag wil he?

Posted: Wed Aug 21, 2013 10:37 am
by the kid
junglejulian wrote:Middag aan almal!

Soos jul weet vervaardig ek die verstelbare wangstukke asook voorsit skietstoele.Dit doen ek in my werkswinkel as deel van n ander besigheid.Ek is op die punt om nog mense te moet aanstel net vir die skiet/jag verwante dinge.

Daarom die vraag.Watse skiet toerusting sal jul graag wil he maar is nie plaaslik beskikbaar nie?

Ek het reeds die volgende in gedagte;
100mm Ghongs
150mm Ghongs
200mm Ghongs
Ghongrame
Reaktiewe teikens soos swingers vir windbuks asook .22
reaktiewe teikens vir senterslag kalibers soos deulling trees ensklein opvoubare skietstoele


enige idees en fotos sal wadeer word.

DIT wil ek baie graag he, is besig om een te design soos die een wat hulle op top shot gebruik het, maar sal vir eers net vir pistole wees. hy gaan redelik sterk moet wees as jy hom met 'n 30-06 wil skiet.

Re: watse soort skiet toerusting sal jul graag wil he?

Posted: Wed Aug 21, 2013 10:40 am
by the kid
junglejulian wrote:Praat jy!
Ek het vir my n groter weergawe van die Reaktiewe teiken laat sny sodat ek dit met die 9mm ook kan skiet.sy koppe is 100mm in deursnee.ek kon nie n stuk offcut plaat kry nie. en moes n hele plaat koop.nou sit ek met 30 van hulle en 40 x .22 reaktiewe teikens.selfde met die 100mm en 200m Ghongs.Ek het nou genoeg om my eie skietbaan te begin...


Ek is seker hier is 'n paar manne wat van daai oorskiet van jou hande sal afneem.
Maak 'n prys en kyk wat gebeur.

Re: watse soort skiet toerusting sal jul graag wil he?

Posted: Sat Aug 24, 2013 1:00 pm
by ZKK
Wat van daardie F-klas tipe bi-pods wat die ouens gebruik.
Ek dink regtig nie dit kan te moeilik wees om daardie outjies te maak as jy bietjie toerusting het nie.
Eks seker mens sal hulle vir n fraksie van die prys kan maak as waarvoor hulle op die internet beskikbaar is.

http://www.sinclairintl.com/shooting-re ... 44699.aspx

http://www.accurateshooter.com/gear-rev ... -tactical/