.22
Posted: Sat Aug 17, 2013 10:18 pm
Ek weet almal op die forum skiet net kopskote,en dan ook net in die linkeroog. Maar as 'n ou nou 'n lyfskoot moet waag...sê 100m...sal 'n gewone .22 subsonic 'n sekelstert bobejaan kan omrol??
Nee chom, ek sit gister en vandaag daai blou ape so en dophou, hulle "onthou" my so amper van laas somer, maar hulle is redelik mak en widgat soos blou aap maar is...ek skiet hulle mos maar op met die .22 subsonic...sommer vinnige lyfskote ook maar soms, dis bleddie mooi as daai ding daar HHHHOOOOOGGGG uit 'n boom uit tumble...(net jammer een of ander groen bool het nou vir my 'n stokkie voor my .22 gesteek)...toe dink ek maar oor Bobbejane en wonder of so vinnige lyfskoot hom sal rol??HennieC wrote:Hi Cobus
Onthou ek het 'n 223 waar moet ek kom help bobejane skiet?
Groete
Hennie.
SCHEDULE 8Piet-Skiet wrote:So ver ek weet is blou aape beskerm? Bobejaane is nie? Nie 100% seker nie mar dis hoe ek dit het.
Pieta,Piet-Skiet wrote:Is die goed nie onder CITES nie?
Vanaf: http://www.cites.org/eng/app/appendices.phpmolopohunter wrote:Primate is wel schedule 2.
Ek sien nie blou ape op die lys nie...Cercopithecidae Old World monkeys
Cercocebus galeritus
Cercopithecus diana
Cercopithecus roloway
Macaca silenus
Mandrillus leucophaeus
Mandrillus sphinx
Nasalis larvatus
Piliocolobus kirkii
Piliocolobus rufomitratus
Presbytis potenziani
Pygathrix spp.
Rhinopithecus spp.
Semnopithecus ajax
Semnopithecus dussumieri
Semnopithecus entellus
Semnopithecus hector
Semnopithecus hypoleucos
Semnopithecus priam
Semnopithecus schistaceus
Simias concolor
Trachypithecus geei
Trachypithecus pileatus
Trachypithecus shortridgei
Sien ook nou daai ding. Ek het nog die 2011 CITES lys en hulle se net alle primate. Seker maar af gehaal.Geno wrote:Vanaf: http://www.cites.org/eng/app/appendices.phpmolopohunter wrote:Primate is wel schedule 2.
Ek sien nie blou ape op die lys nie...Cercopithecidae Old World monkeys
Cercocebus galeritus
Cercopithecus diana
Cercopithecus roloway
Macaca silenus
Mandrillus leucophaeus
Mandrillus sphinx
Nasalis larvatus
Piliocolobus kirkii
Piliocolobus rufomitratus
Presbytis potenziani
Pygathrix spp.
Rhinopithecus spp.
Semnopithecus ajax
Semnopithecus dussumieri
Semnopithecus entellus
Semnopithecus hector
Semnopithecus hypoleucos
Semnopithecus priam
Semnopithecus schistaceus
Simias concolor
Trachypithecus geei
Trachypithecus pileatus
Trachypithecus shortridgei
Dis presies wat by ons gebeur op die plaas! Toe die eerste paartjies hulle opwagting maak, was hulle baie oulik en wou my "diereliefhebber" moedertjie, nie gehad het ons moet hulle skiet nie, nou is daar meer as 'n 100 en hulle het die ruigtes teen die rivier ingeneem en raak nou astrant by die huise! Hulle het selfs al een van my ouers se honde aangeval... Danksy die Hornet en 'n KD, maak ek gereeld op naweke so 10 op 'n slag minder...Piet-Skiet wrote:Sorry my fout. In daai geval looi hulle. Ons het hulle lankal uitgeskiet an ons kant. Ek weet daar waar ge` bly is nog 'n klomp. As hulle eers mak is maak hulle groot skade in 'n man se huis.
Hmmm, so in die middel 80 tot 90, het ons hulle lekker onder beheer gehad daar by Westvalia en so paar omliggende plasies. Ek, Frik Sceepers (wat vir Stefan Lombard by Lombard Uitrusters gewerk het) en manne van Westvalia self, het die klomp op baie Saterdagmiddae met so paar 12-boor haelgewere, tog te lekker uit die avo bome gehou. Ons het hulle werklik goed onder beheer gekry totdat daar so navorser sy meesters en doktoraal se navorsing daar kom doen het en dis toe waar ons toe nie meer by Westvalia die goed kon omklits nie. Het toe maar oor getrek na Letsitele vallei en dit daar vir hulle warm gemaak en later ook by my neef, Dok Johan Homan se plasie, die ouens goed laat les op sê.Riaan Beeslaar wrote:....Hier by ons in Tzaneen is hulle net so pes.....