Page 1 of 1
Seriaas Bass
Posted: Fri Aug 16, 2013 11:26 am
by Geno
7.7kg
Iewers vanaf die V.S.A
https://fbcdn-sphotos-b-a.akamaihd.net/hphotos-ak-frc3/522700_494704367258062_1484409078_n.jpg
Re: Seriaas Bass
Posted: Fri Aug 16, 2013 11:36 am
by VdWalt
Dis 'n monster!!
Re: Seriaas Bass
Posted: Fri Aug 16, 2013 11:40 am
by Katefbessie
Maater ek sal letterlik al wat i bood is bek@$^k....
ek wonder hoe voel daai plikke op jou jig of speedworm? Ek dink daai ding sluk hom in stadig en dan sal dit manet voel of jy vassit... maar as daai meneer pad vat strukttur die is dit chaos!!!
Re: Seriaas Bass
Posted: Fri Aug 16, 2013 1:32 pm
by BLOK
Die man lyk nogals soos Ge, amper gedink sy verjaarsdag wat sulke geluk gee.
Re: Seriaas Bass
Posted: Fri Aug 16, 2013 2:07 pm
by Kallie Fernhout
Liewe ouers my grootse was 3.7 en dit was n bus 7.7 het jy seker n bakkie nodig om daai ding te strand
Re: Seriaas Bass
Posted: Fri Aug 16, 2013 2:47 pm
by Stefan764
BLOK wrote:Die man lyk nogals soos Ge, amper gedink sy verjaarsdag wat sulke geluk gee.
Wou nounet dieselde se!
Re: Seriaas Bass
Posted: Fri Aug 16, 2013 3:14 pm
by Jake1
Dit is 'n verskrilke groot bass daai, dis nou die tyd in SA om groot bass te vang, ek kom net nie by die water uit nie.......... daar is net een vasgestelde in hengel: as jou lyn nie in die water is nie gaan jy niks vang nie.
J1
Re: Seriaas Bass
Posted: Sat Aug 17, 2013 9:25 pm
by theedge
Dis 'n monster