Page 1 of 1

Boesmanland springbok.

Posted: Thu Aug 15, 2013 11:38 am
by Chevvy SS
IMG-20130808-WA0001.jpg
Verskoon asb. die bloed, daar was nie kans vir "windowdressing" nie.

Daar was 2 sulke ramme waarvan ek gevra was om een te skiet. Die horings is besonder wyd.

Re: Boesmanland springbok.

Posted: Thu Aug 15, 2013 11:41 am
by FHM
Bksm Chevvy dit is mooi wye en simetriese horings daai!!!
Sal pragtig op n skull-mount vertoon hoor! ;)

Re: Boesmanland springbok.

Posted: Thu Aug 15, 2013 12:10 pm
by Eugene
Baie netjies Chevvy!

Re: Boesmanland springbok.

Posted: Thu Aug 15, 2013 1:00 pm
by 3006
Geluk man dis n pragtige trofee, wat het hy gemeet?

Re: Boesmanland springbok.

Posted: Thu Aug 15, 2013 1:20 pm
by Carl
Mooi bok en horings, geluk. Hoe dan dat dit nie 'n Chev SS daar in die agtergrond is nie?

Re: Boesmanland springbok.

Posted: Thu Aug 15, 2013 3:24 pm
by Jakkie 321
Blikkies dis n besonderese bok daai, mooi so.

Groette

Re: Boesmanland springbok.

Posted: Thu Aug 15, 2013 4:48 pm
by stan man
moet se dit is regtig n besonderse mooi bok.die horings is mooi en dan lyk dit of die karkas ook mooi groot was.
baie geluk