Page 1 of 1

CRUISER!

Posted: Wed Aug 14, 2013 3:42 pm
by Geno


Re: CRUISER!

Posted: Wed Aug 14, 2013 4:08 pm
by G-force
Baie handig vir daai smal plaashekke.

Re: CRUISER!

Posted: Wed Aug 14, 2013 4:38 pm
by DWB
Behalwe vir die sake sand aan die een kant is dit nogals scary hoe min dit vat om 'n cruiser te lig? :o

Re: CRUISER!

Posted: Wed Aug 14, 2013 5:12 pm
by Foxcreek
Lekker movie Geno, maar bittere musiek.

Re: CRUISER!

Posted: Wed Aug 14, 2013 6:30 pm
by Danie Lombard .243
Plenty nice musiek! Nie eerste keer dat die doek kop so bestuur nie. Onrusbarend om te sien hoe maklik kan 'n cruizer om val. SJOE!

Re: CRUISER!

Posted: Wed Aug 14, 2013 6:43 pm
by Cobus(Cobb)
Daai musiek is lekker tos ja...
Seker die enigste trok waar jy kan wiele ruil sonder 'n jack.....jy gaan wat jy spaar op die jack, uitgee op wheel bearings..

Re: CRUISER!

Posted: Wed Aug 14, 2013 7:08 pm
by Herman Huyser
Cobus(Cobb) wrote:Daai musiek is lekker tos ja...
Seker die enigste trok waar jy kan wiele ruil sonder 'n jack.....jy gaan wat jy spaar op die jack, uitgee op wheel bearings..
En tyres, en hospitaal koste, en moenie in SA probeer nie, die polieste gaan jou voorkeer en beboet vir verkeerde voertuig klassifikasie (two wheeler instead of four wheeler)

Re: CRUISER!

Posted: Wed Aug 14, 2013 8:12 pm
by mariusr
Weet nie hoe kry die lapkoppe die reg vir so lank seker maar daai sandsakke saam met daai skewe musiek! :):

Re: CRUISER!

Posted: Thu Aug 15, 2013 7:50 am
by Alwyn
Eks seker daarvan hy het al een of twee om gegooi.......

Re: CRUISER!

Posted: Thu Aug 29, 2013 9:16 pm
by Marc
Nog enetjie




Re: CRUISER!

Posted: Fri Aug 30, 2013 8:58 am
by stan man
ek het nog nooit iemand genoeg vertrou om agter op so n gedoente te sit nie.
so n rukkie terug n video gesien op n 4x4 kursus van n klomp patatte agterop n hilux wat om neuk . die lot vlieg soos vrot velle rond.

Re: CRUISER!

Posted: Fri Aug 30, 2013 9:24 am
by Riaan Beeslaar
Lekker man lekker