Page 1 of 1

Burris Eliminator 3

Posted: Wed Aug 07, 2013 10:12 pm
by Thoei
Hallo weet iemand dalk of daar al die Burris Eliminator 3 beskikbaar is?

Groette Thoei

Re: Burris Eliminator 3

Posted: Wed Aug 28, 2013 1:11 pm
by Thoei
Hallo almal is daar iemand wat my kan se wat die verskil tussen die Eliminator 3 en die Ballistic 3 laserscope is.Ballistic 3 sien ek word in die Philippyne gemaak en neem aan die Eliminator U.S.

Groette Thoei

Re: Burris Eliminator 3

Posted: Wed Aug 28, 2013 1:18 pm
by henried

Re: Burris Eliminator 3

Posted: Wed Aug 28, 2013 6:40 pm
by Thoei
Hi baie dankie maar dit is die Burris 4-12 x 44mm,die 4-16 x 50 is sy groter boetie.

Groette Riaan