Page 1 of 1

Vrystaat Wetgewing - voorgestel

Posted: Sun Mar 08, 2009 11:16 am
by jaracal

Re: Vrystaat Wetgewing - voorgestel

Posted: Sun Mar 08, 2009 10:11 pm
by Ambessa
Hallo Jaracal

Dankie vir die VS dok. Sal dit deurwerk.

Vraag: weet jy of hierdie weergawe van die dokument reeds vir deelname/kommentaar buite die Dept gesirkuleer is? [Baie weergawes van sulke dokumente beweeg rond wat dit moeilik maak om by die fyn skrif en veranderinge by te hou.]

Ambessa

Re: Vrystaat Wetgewing - voorgestel

Posted: Wed Nov 18, 2009 1:56 pm
by Dawie
Julle

Hoe lyk julle provinsies se jagordinansies vir 2010 tov nagjag van rooijakkals en rooikat,  ook permitte nodig??

D

Re: Vrystaat Wetgewing - voorgestel

Posted: Wed Nov 18, 2009 3:32 pm
by tafjak
Dawie

Hier in die Ooskaap sukkel die manne nog om die Coin-trokkies te kaap. Het nog nie tyd gekry om die permit-stelsel in te stel nie. Dieselfde as spreeus, die eerste man met kettie kan maar gooi.