Page 1 of 1
Rudolph V1 6-24x50
Posted: Thu Aug 01, 2013 8:53 am
by Jamma
More Manne,
Ek wil graag vir pa se 7mm Remington Magnum n nuwe teleskoop opsit. Ek hoor en lees nie baie slegte goed van die teleskoop nie en ek dink vir die prys vir n teleskoop met n 30mm tube is dit nie sleg nie. Sal dit n lekker langer afstand jag teleskoop wees. Hy moet natuurlik ook op 100-150 meter lekker werk of moet n man eerder kyk na die H1 4-16x50 ?
Ek het self n Burris FFII 4.5-14x42 op my 270 en hy is baie helder maar sy field of view is so bietjie klein maar werk soos n bom! Dink net die Rudolph sal darem maar mooi lyk op die 7mm.
Groete
Jamma
Re: Rudolph V1 6-24x50
Posted: Thu Aug 01, 2013 9:29 am
by Chevvy SS
Hoe hoër die vergroting, hoe kleiner FOV.
Re: Rudolph V1 6-24x50
Posted: Thu Aug 01, 2013 9:39 am
by Jamma
Sal die teleskoop in die aand ook lekker werk? Is sy kruishare dik genoeg?
Re: Rudolph V1 6-24x50
Posted: Thu Aug 01, 2013 12:23 pm
by Giepie
Stel ook belang, wil graag hoor.
Re: Rudolph V1 6-24x50
Posted: Thu Aug 01, 2013 4:25 pm
by Jamma
Hi Rudolph
Sal jy die C1 of die V1 aanbeveel vir jagdoeleindes ?
Waarvoor verkoop hulle nou ?
Re: Rudolph V1 6-24x50
Posted: Thu Nov 28, 2013 12:48 pm
by Bass
Re: Rudolph V1 6-24x50
Posted: Thu Nov 28, 2013 9:31 pm
by Piet Breedt
Dit is waar, maar die hoed dra lekker.
Ek persoonlik dink die 6 - 24 x 50 is nie die idiale nagskiet scope nie, maar vir n bekostigbare baanskiet, jag en so bietjie nagskiet scope gaan jy hom moeilik klop. Die kolletjie is baie klein op die teiken in die nag as jy op n lae vergroting skiet, maar vir die manne met die jonger oe sal dit seker nie pla nie.
Sy vermoeens in die dag is regtig baie goed. Hy is verbasend helder en sy kruishaar werk regtig baie lekker. Sy turrets is nie die beste wat ek al ooit mee geskiet het nie, maar is beslis positief genoeg om jou nie te laat wonder nie. Sy tracking is uit die boonste rakke, en ek het myne op my .260 Rem al by verskeie geleenthede opgedraai om by die 850m merk by te kom (sowat 86 clicks) wat meer as n hele omwenteling is, en dan weer afgedraai na sy 100m zero en dan met die eerste skoot weer in die plakkertjie geskiet op 100m.
Vir dubbeld die geld gaan jy nie sommer beter doen nie. Ek het die scope al vir menigte van my vriende en mense wat my bel aanbeveel, en ek het nog nie van een terugvoering gekry wat ontevrede is met hulle sin wat hulle gekoop het op my aanbeveling. Ek weet van n hele paar wat nog een bestel het na hul eerste een.
Die een met die verligte kolletjie in sy kruishaar gaan beslis beter werk in die nag, en die feit dat die kruishaar kolletjie baie flou verstel kan word, is n groot pluspunt.
Groot vergroting scopes oor die algemeen is nie regtig geskik vir nagskiet doeleindes, en daarom is die 6 - 24 x 50 Rudolph ook nie regtig idiaal daarvoor geskik, maar doen nie sleg as dit jou alles doen scope is nie.
Re: Rudolph V1 6-24x50
Posted: Fri Nov 29, 2013 8:57 am
by Capt. Yoda
Piet Breedt wrote:

Soos oom Piet se die die kol is nie lekke vir nag skiet nie.As ek hom weer moet koop sal ek die IR model vat.
EK het hom gister aand net na die groot storem teen so paar van my scopes gesit en deur hulle na tarentale en Wilde ganse op so 300m gekyk.
Op 24 is die Rudolph net so duidelik soos my 6.5-20 Zeiss op 20 is en die turrets van die Rudolph is vir my beter.Die paralax werk vir my ook baie goed beter as enige Nikon en Vortex scope in daai prys.
As ek n stel low of extra low mounts vandag kan kry gaan ek hom more bq skiet om te kyk wat hy maak maar tot nou is meer as gelukkig met die scope.
EK kan eerlikwaar nie sien dat n scope wat 2keer meer as my Rudolph kos hom sal klop nie.Dalk was ek gelukkig met die spesifieke scope maar hy is n monster (het dam vir Hennie by S&O gevra om hom vir my uit te kies)
3 van my pelle gaan ook in die week wat kom vir hulle elk so meneer koop.
Manne ek weti van die klyn Rudolphs nie maar die een is in my oe n wenner!
Re: Rudolph V1 6-24x50
Posted: Fri Nov 29, 2013 9:11 am
by Swede
Capt. Oblivious wrote:Piet Breedt wrote:
Dit is waar, maar die hoed dra lekker.
Ek persoonlik dink die 6 - 24 x 50 is nie die idiale nagskiet scope nie, maar vir n bekostigbare baanskiet, jag en so bietjie nagskiet scope gaan jy hom moeilik klop. Die kolletjie is baie klein op die teiken in die nag as jy op n lae vergroting skiet, maar vir die manne met die jonger oe sal dit seker nie pla nie.
Sy vermoeens in die dag is regtig baie goed. Hy is verbasend helder en sy kruishaar werk regtig baie lekker. Sy turrets is nie die beste wat ek al ooit mee geskiet het nie, maar is beslis positief genoeg om jou nie te laat wonder nie. Sy tracking is uit die boonste rakke, en ek het myne op my .260 Rem al by verskeie geleenthede opgedraai om by die 850m merk by te kom (sowat 86 clicks) wat meer as n hele omwenteling is, en dan weer afgedraai na sy 100m zero en dan met die eerste skoot weer in die plakkertjie geskiet op 100m.
Vir dubbeld die geld gaan jy nie sommer beter doen nie. Ek het die scope al vir menigte van my vriende en mense wat my bel aanbeveel, en ek het nog nie van een terugvoering gekry wat ontevrede is met hulle sin wat hulle gekoop het op my aanbeveling. Ek weet van n hele paar wat nog een bestel het na hul eerste een.
Die een met die verligte kolletjie in sy kruishaar gaan beslis beter werk in die nag, en die feit dat die kruishaar kolletjie baie flou verstel kan word, is n groot pluspunt.
Groot vergroting scopes oor die algemeen is nie regtig geskik vir nagskiet doeleindes, en daarom is die 6 - 24 x 50 Rudolph ook nie regtig idiaal daarvoor geskik, maar doen nie sleg as dit jou alles doen scope is nie.
Soos oom Piet se die die kol is nie lekke vir nag skiet nie.As ek hom weer moet koop sal ek die IR model vat.
EK het hom gister aand net na die groot storem teen so paar van my scopes gesit en deur hulle na tarentale en Wilde ganse op so 300m gekyk.
Op 24 is die Rudolph net so duidelik soos my 6.5-20 Zeiss op 20 is en die turrets van die Rudolph is vir my beter.Die paralax werk vir my ook baie goed beter as enige Nikon en Vortex scope in daai prys.
As ek n stel low of extra low mounts vandag kan kry gaan ek hom more bq skiet om te kyk wat hy maak maar tot nou is meer as gelukkig met die scope.
EK kan eerlikwaar nie sien dat n scope wat 2keer meer as my Rudolph kos hom sal klop nie.[shadow]
Dalk was ek gelukkig met die spesifieke scope maar hy is n monster (het dam vir Hennie by S&O gevra om hom vir my uit te kies)[/shadow]
3 van my pelle gaan ook in die week wat kom vir hulle elk so meneer koop.
Manne ek weti van die klyn Rudolphs nie maar die een is in my oe n wener!
Sou gedink het hulle is almal dieselfde of hoe?

Re: Rudolph V1 6-24x50
Posted: Fri Nov 29, 2013 9:12 am
by Capt. Yoda
Swede ek glo hulle is almal dieselfde of baie naby aan dieselfde maar ek het ook dam al met n paar Leuolds wat die selfde is gewerk en hulle het ook verskil
Re: Rudolph V1 6-24x50
Posted: Fri Nov 29, 2013 9:16 am
by Swede

hang seker af van wie die dag hulle aanmekaar gesit het!
Re: Rudolph V1 6-24x50
Posted: Fri Nov 29, 2013 9:18 am
by Capt. Yoda
Swede wrote:
hang seker af van wie die dag hulle aanmekaar gesit het!
Glo ook maar so.Kyk as ek hom op n Donderdag of Sondag moes bou sou hulle nie so lekke gewerk het nie
Re: Rudolph V1 6-24x50
Posted: Fri Nov 29, 2013 9:22 am
by Swede
Ek stel ook baie belang in hierdie scope en sien uit na jou toets verslag!
Re: Rudolph V1 6-24x50
Posted: Fri Nov 29, 2013 4:10 pm
by SNIPER
Middag manne
Het een op my 22-250 so maand terug gesit en loop soos n droom.
My broer het met myne twee weke terug geskiet en een bestel.
Groot maat van my in Bloemfontein het foto van myne gesien en Dinsdag bestel en betaal en hy kry hom Maandag.
Moerse nice Scope
Groete
SNIPER