Kompetisie - skat die grootte van die langste horing.....
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Moet die skatting in mm of in duim wees?
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Ek is nie n kenner nie maar gaan n wilde raai vat.
Groetnis
Gert
Groetnis
Gert
Last edited by GERT vd M on Wed Jul 31, 2013 12:40 pm, edited 1 time in total.
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
20.5 duim??????
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Alle skattings moet ge-epos word na (geen PM nie):
info@rudolphoptics.com
info@rudolphoptics.com
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Rudolph, die bok le n bietjie sleg, n man sien net 2x van sy 3x horings!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
True story. Ek gan die ding raak skat, ek wens vir so scope!Rudolph Optics wrote: Daar is lewe na Leupold....
Dolph
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Aaitsa, mooi skootjie 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Los maar Hugo,Hugo wrote:
True story. Ek gan die ding raak skat, ek wens vir so scope!
Ek het hom klaar reg geraai...
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
stan man
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
IS DIE HORINGS TE KOOP.?ek het n vriend wat opsoek is na n ordentlike stel horings
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Mag ou meer as een keer raai?! 
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Rudolp, loop ek darm nog voor met my skatting??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Ek neem aan ons mag net een keer skat?
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Jis Rudolph, kan jy miskien die horinglengte hier bekend maak? Dan weet ons almal wat die korrekte lengte is.
Groete
Ribbok
Groete
Ribbok
-
stan man
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
en skielik is die wiele af.
wie het gewen???
wie het gewen???
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Ja, nog net 'n paar uur dan is 30 September verby!!!!
-
stan man
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
oom pieter ek ''push'' maar so n bietjie.
met die nuwe werk kry ek nie kans om baie op die forum te kom nie,nou is ek net bang ek mis iets.
met die nuwe werk kry ek nie kans om baie op die forum te kom nie,nou is ek net bang ek mis iets.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Rudolph hiberneer nog! 
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Seker op Wallie se plaas geskiet.
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 671
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Ek het nou nie die scope gewen nie, maar ek was ook reg!
Dankie in elkgeval.
Dankie in elkgeval.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Baie geluk aan WALLIE NEGRINI - geniet hom maat
- Heinf
- Full Member

- Posts: 141
- Joined: Thu Mar 22, 2012 10:22 am
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
geluk Wallie .
Dievolge een skat ek reg.. watch maar net mooi
Dievolge een skat ek reg.. watch maar net mooi
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Dolf baie dankie , ons gebruik al die scopes vir 'n geruime tyd en die een gaan baie handig te pas kom , het 'n steyer manlichter 30 06 waarop ons hom gaan sit en die geweer gaan sommer grend lyk met die scope. 'n Interesantheid omtrent die T3 reticle van die Rudolph scopes is dat dit dieselfde afstande meet op die gongs byvoorbeeld as die Nightforce Np R1 reticle maar die dot wat aangbring is op die hoofkruis van die Dolf scope maak hom meer jagter en veldskiet vriendelik.
25km verby Beaufort Wes Noorde se kant toe regs vannie N1 loop klompie kruis damaraland/Julian Theron springbokke , daar is miskien 'n gogga of twee by.
Groetnis
WALLIE
25km verby Beaufort Wes Noorde se kant toe regs vannie N1 loop klompie kruis damaraland/Julian Theron springbokke , daar is miskien 'n gogga of twee by.
Groetnis
WALLIE
-
stan man
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
baie geluk mater.
geniet hom.
geniet hom.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Kompetisie - skat die grootte van die langste horing....
Ek was naby maar geen sigaar 16 1/8" baie geluk aan die wenner.