Page 1 of 1

Lynx SA Jagters Kruishaar

Posted: Mon Jul 29, 2013 4:14 pm
by musgrave270
Middag manne

Net 'n vraag uit nuuskurigheid. Het iemand dalk al die SA jagters kruishaar laat insitalleer op hul lynx teleskope?
Is dit ooit moontlik?

Re: Lynx SA Jagters Kruishaar

Posted: Mon Jul 29, 2013 4:19 pm
by BRNO (Pierre)

Re: Lynx SA Jagters Kruishaar

Posted: Mon Jul 29, 2013 4:50 pm
by smitjs
musgrave270 wrote:Middag manne

Net 'n vraag uit nuuskurigheid. Het iemand dalk al die SA jagters kruishaar laat insitalleer op hul lynx teleskope?
Is dit ooit moontlik?
Ja, ek het. Dis net moontlik op die LX2 reeks.
Ek het dit gedoen omdat die kruishaar wat op die teleskoop was, hopeloos was vir nagskiet. Tenminste kan ek nou die teleskoop in die nag gebruik.
Ek dink nie veel van die kruishaar nie. Vat dit so: Die koeel se spoed kom gelykmatig meer en meer af met afstand. Daarom moet die afstand tussen lyne, of liewer die hoek van lyn tot lyn ook gelykmatig meer word.
Die sogenaamde SA jagter kruishaar faal hierdie eenvoudige toets.
Tenminste kan jy dit gebruik in die nag, wanneer ver skiet maar die uitsondering is.

Re: Lynx SA Jagters Kruishaar

Posted: Mon Jul 29, 2013 4:54 pm
by musgrave270
Dankie BRNO

Daar beantwoord jy somme al die ander vrae wat ek ook gehad het.

Re: Lynx SA Jagters Kruishaar

Posted: Mon Jul 29, 2013 5:00 pm
by musgrave270
smitjs wrote:
musgrave270 wrote:Middag manne

Net 'n vraag uit nuuskurigheid. Het iemand dalk al die SA jagters kruishaar laat insitalleer op hul lynx teleskope?
Is dit ooit moontlik?
Ja, ek het. Dis net moontlik op die LX2 reeks.
Ek het dit gedoen omdat die kruishaar wat op die teleskoop was, hopeloos was vir nagskiet. Tenminste kan ek nou die teleskoop in die nag gebruik.
Ek dink nie veel van die kruishaar nie. Vat dit so: Die koeel se spoed kom gelykmatig meer en meer af met afstand. Daarom moet die afstand tussen lyne, of liewer die hoek van lyn tot lyn ook gelykmatig meer word.
Die sogenaamde SA jagter kruishaar faal hierdie eenvoudige toets.
Tenminste kan jy dit gebruik in die nag, wanneer ver skiet maar die uitsondering is.
Ek kyk na die kruishaar om dieselfde rede. Die "hold over" kruishaar om my teleskoop is net te fyn vir nagskiet. Ek oorweeg gladnie die SA jagters kruishaar vir die afstand skiet nie. Ek het buitendien nie 'n LX2 reeks teleskoop nie so dit gaan elkgeval nie vir my kan werk nie.

baie dankie vir jou terugvoer.

Re: Lynx SA Jagters Kruishaar

Posted: Mon Jul 29, 2013 5:16 pm
by BRNO (Pierre)
musgrave270 wrote:Dankie BRNO

Daar beantwoord jy somme al die ander vrae wat ek ook gehad het.
Altyd n plesier. Laat weet tog wat doen jy, en ook hoekom asb.

Re: Lynx SA Jagters Kruishaar

Posted: Mon Jul 29, 2013 6:03 pm
by musgrave270
BRNO .06 (Pierre) wrote:
musgrave270 wrote:Dankie BRNO

Daar beantwoord jy somme al die ander vrae wat ek ook gehad het.
Altyd n plesier. Laat weet tog wat doen jy, en ook hoekom asb.
Ek het nou nog nie weer met my geweer geskiet om die probleme uit te vis waaroor ek vroeër uitgevra het nie. Ek dink maar net aan die moontlikheid dat as ek my teleskoop moet instuur, dat ek dalk vir my breër kruishare moet laat opsit. Nie noodwendig breër nie, iets soos die gewone "plex"kruishaar waarmee die teleskope uitkom.

Hier kan jy sien waarna ek verwys.

http://www.lynx.co.za/products/riflesco ... ptions.htm