Page 1 of 1

4-12 x 40 ADLER

Posted: Sun Jul 28, 2013 7:28 pm
by Leka man leka
Help asb. Kan ek bogenoemde (4-12 x 40 ADLER) teleskoop op my .308 Win sit. ::)

Re: 4-12 x 40 ADLER

Posted: Sun Jul 28, 2013 7:52 pm
by tripodmvr
Gaan stel jou eers voor by "Nuwe aansluitings" en dan sal die manne jou raad gee.

Re: 4-12 x 40 ADLER

Posted: Sun Jul 28, 2013 8:15 pm
by vlakvark1
leka man gaan kyk bietjie hier en stel jou self voor en sĂȘ bietjie van waar is jy
Dan sal die ouens jou met graagte help

http://jaracal.com/viewforum.php?f=126

Re: 4-12 x 40 ADLER

Posted: Sun Jul 28, 2013 8:55 pm
by JTM
Jis Leka man.

Die Adler sal beslis vir jou werk. Dieselfde scopes word ook bemark as die Bushnell Trophy XLT reeks. So die Adler se prys is reg en die optics glad nie te sleg nie. Baie lekker algemene jag teleskoop.