boerbok kapater gesoek
Posted: Sun Jul 28, 2013 4:39 pm
Dagse manne
My Pa se gunsteling soort vleis is boerbok kapater vleis, maar omdat hulle prys so hoog is het van die plaas dae (15jaar gelede) dit nie geeet nie.
Ek wil die oue man so betjie bederf en hom een kry
Is daar eenige van die manne naby PE wat dalk kan help? Dit sal baie waardeer word
Groete
Dave