Page 1 of 1

Re: Splinternuwe Rudolph Varmint model

Posted: Sun Jul 28, 2013 5:48 pm
by Hein22
Hi Rudolph,

Werk die kruishaar in moa of mils ingedeel en op watter vergroting is dit?

Re: Splinternuwe Rudolph Varmint model

Posted: Thu Aug 01, 2013 12:51 pm
by Giepie
Is hierdie teleskope al beskikbaar by S&O?

Re: Splinternuwe Rudolph Varmint model

Posted: Sat Aug 03, 2013 6:22 am
by tafjak
Dit lyk na lekker nagskiet teleskoop. Die manne wat een al aangeskaf het moet ons ma hier op hoogte hou en sal meer oor die kruishaar wil hoor

Mooiloop

Re: Splinternuwe Rudolph Varmint model

Posted: Sun Aug 04, 2013 6:30 pm
by Danie Lombard .243
@ Taffie

Ek hou self die spasie dop, ek is erg nuuskierig om meer te verneem van die scope. Lyk na 'n oor lekker scope die nuwe Rudolph.