Page 1 of 1

Beste basis en ringe vir Lpld VXR mount (kal .375 en op)

Posted: Wed Jul 24, 2013 11:44 am
by FHM
Manne ek het julle raad nodig asb.
Ek het vir my n nuwe Mauser MO3 in 375 bestel asook n nuwe Leopold VXR.
Ek ken nie van scope basisse en ringe nie - en dus wil ek vra of julle my kan se watter basisse en ringe is die beste op die mark vir die kombinasie hierbo?

Sal ek die geweersmidt vra wat die scope gaan mount om die beste basisse en ringe wat hy in die hande kan kry op te sit, of kan julle n kombinasie aanbeveel wat ek vir die geweersmidt kan gee om vir my te bestel - indien hy nie het nie?

Ek gaan n helse klomp blare uitgee op die geweer en scope en natuurlik wil ek absoluut net die beste basisse en ringe ook ophe.

Wat se julle manne wat groot kalibers (.375 en op) skiet / jag?

Re: Beste basis en ringe vir Lpld VXR mount (kal .375 en op)

Posted: Wed Jul 24, 2013 11:48 am
by Geno
Cois.
BelĂȘ in 'n stel EAW mounts.

Re: Beste basis en ringe vir Lpld VXR mount (kal .375 en op)

Posted: Wed Jul 24, 2013 11:52 am
by DWB
Onthou net die VX-R gebruik 30mm ringe.

Ek stem saam met Geno oor die EAW mounts, mens moet dalk net ook uitvind of Mauser nie "Mounting Systems" spesifiek vir hul gewere het nie?

Net so terloops... BAIE GELUK MET 'n PUIK BESLUIT!

Re: Beste basis en ringe vir Lpld VXR mount (kal .375 en op)

Posted: Wed Jul 24, 2013 11:59 am
by FHM
Geno wrote:Cois.
BelĂȘ in 'n stel EAW mounts.

Dankie Geno sal dit gaan google en die Smidt vra of hy dit kan bestel vanaf RSA. Ek lees ook baie goeie dine oor die mounts op Africa Hunting dot com se website.

Dankie DWB, ek het nie daaraan gedink nie - ek sal eers gou die Smidt vra of die MO3 saam met mounts kom en indien nie of hulle vir my spesefiek mounts van Mauser kan bestel

In julle gerespekteerde opinie, indien ek nie mounts van Mauser af kan kry oor welke rede nie, is EAW die beste mounts plaaslik vir die kaliber / scope kombinasie?

Thanks pals ;)

Re: Beste basis en ringe vir Lpld VXR mount (kal .375 en op)

Posted: Wed Jul 24, 2013 12:02 pm
by DWB
Ja virseker, wees maar net gewaarsku, hulle kos so om en by R4500

Re: Beste basis en ringe vir Lpld VXR mount (kal .375 en op)

Posted: Wed Jul 24, 2013 12:17 pm
by FHM
DWB wrote:Ja virseker, wees maar net gewaarsku, hulle kos so om en by R4500
DWB dis 6.5 % van my uitgawe net op die geweer en scope - so dis vir my aanvaarbaar ;)
Ek sien Rosenthalls het my aanvanklik gekwoteer as volg:
Mauser M 03 African PH, cal. .375 H&H N$ 52 210.00
Mauser square bridge mount N$ 7 000.00


Is die 'square bridge mount' wat hulle kwoteer die hele mounting system of net basisse? Weet jy dalk te interressantheid? Ek kan hulle maar mail en self vra ook.

Re: Beste basis en ringe vir Lpld VXR mount (kal .375 en op)

Posted: Wed Jul 24, 2013 12:18 pm
by DWB
Nie 'n idee nie!

Sal seker mounts en ringe wees!

Re: Beste basis en ringe vir Lpld VXR mount (kal .375 en op)

Posted: Wed Jul 24, 2013 12:54 pm
by FHM
DWB wrote:Nie 'n idee nie!

Sal seker mounts en ringe wees!

Laat ek vir Rosenthal's n mail drop en sekerheid kry - sal terugvoer gee hierso wat hulle se - ter inligting.

Dankie sover manne ;)