Page 1 of 1

Trekker Onderdele

Posted: Wed Jul 24, 2013 7:54 am
by Hardyman
Goeie More Menere,

Ek is opsoek na n "starter" vir n 1957 Fordson Major trekker.

Indien daar iemand is wat een het wat rondle of van iemand weet waar ek een kan kry sal ek dit waardeer.

Groetnis

Re: Trekker Onderdele

Posted: Thu Jul 25, 2013 9:13 pm
by PaulM
Probeer gerus vir Jan Randall. Sy kontakbesonderhede is beskikbaar by http://www.randellsranch.co.za
Hy het hope trekkers wat gerestoreer is.

Kontak ook vir Harvie van Heerden by harvie@dalesvanheerden.co.za. Hy is die sekretaris van die Vryheid Vintage Car
Club. Die klub het ook 'n paar manne wat ou trekkers versamel en restoreer.

Hoop jy kom reg.

Re: Trekker Onderdele

Posted: Thu Jul 25, 2013 9:19 pm
by Hardyman
Dankie Paul.

Dit lyk my of hierdie manne ernstig is oor die restourasie proses. Op hierdie stadium werk hierdie ou blou bottel nog.

Ek het op n ander man ook afgekom.
Agriline in Krugersdorp

Klink of hy my sal kan help.