Page 1 of 1

Buffel jag kompetisie

Posted: Tue Jul 23, 2013 8:30 pm
by nols
Naand almal, hier is 'n kans om 'n droom te laat waar word! Die Hervormde kerk van Thabazimbi bied 'n buffeljag
kompetisie aan ter waarde van R200 000-00. Die pakket wat jy kan wen is 'n buffelbul van 40''+ en 'n trofee elandbul, 'n trofee koedoebul en twee trofee blouwildebeesbulle, ses nagte se verblyf vir vier jagters
met 'n professionele jagter as gids en alle etes en drank is ingesluit. Daar is net 100 kaartjies beskikbaar waarvan daar nog net 35 oor is.'n Kaartjie kos R5000.


EN AL DIE FORUM LEDE WORD HARTELIK UITGENOOI NA DIE THABAZIMBI APIESDORING KARNAVAL 3AUGUSTUS 2013


Groete Nols

ps Ek kry nie die advertensie gelaai nie,hy is te groot , ek kan hom e-pos as iemand belangstel. http://www.apiesdoringkarnaval.co.za/index.html

Re: Buffel jag kompetisie

Posted: Thu Jul 25, 2013 6:56 pm
by nols
hier is die website www.apiesdoringkarnaval.co.za

Re: Buffel jag kompetisie

Posted: Fri Jul 26, 2013 5:57 pm
by nols
Ek wil net dankie sĂȘ aan almal wat kaartjies gekoop het, daar was vanmiddag nog net 3 kaartjies oor


groete Nols