Page 1 of 1

savage

Posted: Mon Nov 08, 2010 10:21 pm
by hanz
hi

ek wil weet wat dink julle van die savage maak.
kan een koop ma weet te min van die maak, help asb

Hanz

Re: savage

Posted: Mon Nov 08, 2010 10:54 pm
by Monrique (SJ)
Sover ek weet is hulle goeie gewere.

Re: savage

Posted: Tue Nov 09, 2010 10:58 am
by Witpietskiet
Hi Hanz,

Ek het vir my so paar weke terug n nuwe Savage FTR 308 bestel vir F-klas skiet. Wat ek kon lees en uit gevind het is dat dit baie goeie gewere is veral die nuwe modelle wat nou beskikbaar is.

Groete

http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=7

Re: savage

Posted: Tue Nov 09, 2010 1:13 pm
by Danie Lombard .243
Hanz

Die nuwer reeks savage gewere van so die laaste 10-12 jaar is puik gehalte. Jy kan een met 'n reruste hart aanskaf. Baie akkuraat.

Re: savage

Posted: Tue Nov 09, 2010 1:28 pm
by Armand Steenkamp
Baie akuraate geweere.Goeie aksies,goeie snellers teen n goeie prys.Dink nie jy sal spyt wees nie!

Re: savage

Posted: Mon Nov 22, 2010 8:33 am
by jmb
Een van die ouens wat baie goed Veldskiet het vir hom 'n 22250 Savage gekoop en hy is baie gelukkig met hom.