Page 1 of 1

waar lê die fout ?

Posted: Sun Jul 21, 2013 12:00 pm
by Wismit
'n pel van my het 'n Burris Black Diamond 8-32x50 scope op sy 308 gesit.

Die probleem egter is die vilgende:
Die kruishaar is mooi duidelik, maar op die teiken het die teiken het die rant van die swart lyn of rant van die kol so 'n pers/rooi spook skaduwee. As hy nou die "eye relief" stel verander die "spook skaduwee" net na groen.
Hy het die parralaks probeer stel maar dit maak geen verskil nie.

As hy dan ook die vergroting hoër stel as 18x dan blurr die hele beeldcso dat hy niks kan sien nie.

Waar lê die fout?

W.S

Re: waar lê die fout ?

Posted: Sun Jul 21, 2013 12:07 pm
by jaracal
Ek dink die teleskoop het 'n foutjie. Ek sou aanbeveel dat hy dit na die verspreider toe terugneem. Daardie ouens behoort vinnig te sien daar is 'n probleem en afhangend van wie dit is, die scope vervang of wegstuur.

Groete