Page 1 of 1

Warne ringe

Posted: Thu Jul 18, 2013 10:33 pm
by Fanie Nel
Goeie naand almal.
Het so bietjie hulp nodig weet nie iemand sal kan help nie, ek soek die verskillende hoogtes van die ringe gemeet van op basis tot aan onderkant van teleskoop buis. Laag , medium en hoog
Groete Fanie nel

Re: Warne ringe

Posted: Fri Jul 19, 2013 6:28 am
by Chrisjan
Loer betjie hier, ek het al drie, as jy nie regkom nie sal ek myne meet.

http://warnescopemounts.com/wp-content/ ... -Chart.pdf

Re: Warne ringe

Posted: Fri Jul 19, 2013 7:29 am
by Fanie Nel
Hello Chrisjan
Ek kom nie op daai site in nie. Ek sal wardeer as Jy my kan help. Het vergeet om bo te skryf soek hoogtes van 25mm ringe.
Groete Fanie

Re: Warne ringe

Posted: Fri Jul 19, 2013 7:53 am
by Carl
Fanie
Probeer die. Anders moet jy net vir Gary by Lynx kontak 011 792 6644