Oculus® Riflescopes
Posted: Thu Jul 18, 2013 6:12 pm
Manne
Ken julle dalk die teleskoop ek het die artikel op Bass Pro gelees en stel baie belang. Is daar dalk iemand wat so n teleskoop gebreuk.
Ek wil dit op my 6mm Musgrave monteer.
Dit kos +- R3000.00 maar moet nog import duty en al daai betaal.
Laat weet my as julle enige bydrea het.
http://www.basspro.com/Oculus-Riflescop ... 105124412/
6X - 24X
Product Color:Matte Black
Size:15.5"-26.4oz.
Objective Size (mm):50mm-Side Parallax Adjustment
Eye Relief:3.4"
Reticle:Mil Dot
FOV:17'
Tube Size:30mm