Page 1 of 1

Bosvarke te Gourits area

Posted: Mon Jul 15, 2013 9:25 pm
by Jakkie 321
Het die twee varke geskiet met die 9.3 286gr man hulle dop sommer net daar om. Beste van als is daar is geen vleis skade nie.

Re: Bosvarke te Gourits area

Posted: Tue Jul 16, 2013 8:37 am
by johank
Jakkie

Waar in die Goutits area het jy gejag? Ken daai omgewing nogal goed en ek moet se' ekt nie eers geweet hul kom daar voor nie.

Baie mooi varke daai.

Groete

Johan

Re: Bosvarke te Gourits area

Posted: Tue Jul 16, 2013 11:37 am
by Hannes stof trapper
Ek sal self wil weet waar kom hulle voor sal like om so een te piets een of ander tyd wat ek terug is in die land

Re: Bosvarke te Gourits area

Posted: Tue Jul 16, 2013 6:48 pm
by W.K.
Het een aand seker so 10 jaar terug iemand op die bus in Mosselbaai gaan aflaai. Oppad terug Vleesbaai toe, seker so 2km van die N2 af hol daar toe 'n sog en 3 kleintjies oor die pad. Sal self nie omgee om een te skiet nie.

Re: Bosvarke te Gourits area

Posted: Wed Jul 17, 2013 9:19 am
by Jakkie 321
Manne

Die van julle wat wil skiet kan my PM. Ongelukkig sal dit eers teen die einde van die maand geskiet, ek's nie nou in SA nie

Groette
Jakkie 321

Re: Bosvarke te Gourits area

Posted: Wed Jul 17, 2013 10:53 am
by Hannes stof trapper
Jackie
Ek is eers weer in SA die einde van volgende maand sal jy nog in die omtes wees?