Page 1 of 1

Cooper bande

Posted: Mon Jul 15, 2013 10:57 am
by Cobus(Cobb)
Benodig 1 of 2.... tweedehandse Cooper Discoverer STT, 30 X 9,50 R15LT bande. As jy oues het wat jy laat afhaal het of binnekort moet vervang, laat my ASB weet..ek nodig dringend

Dankie
Cheers

Re: Cooper bande

Posted: Thu Jul 18, 2013 6:11 pm
by Cobus(Cobb)
Niemand? enige een?...kom kom manne...die forum is vol van alles....

Re: Cooper bande

Posted: Fri Jul 19, 2013 10:07 am
by FHM
Cobus as jy nie regkom nie gaan drop gerus n navraag hierso http://www.4x4community.co.za/forum/index.php
dink jy sal regkom daar.. ;)

Re: Cooper bande

Posted: Fri Jul 19, 2013 11:11 am
by Piet Pille
Jy gaan sukkel met Coopers...... Ek het nou die dag plaaslik vir 'n pel in navraag gedoen nadat hy nie in RSA kon regkom nie, en jy kry nerens in die hande. Dunlop is/was die agente.... toe nie nie meer... toe wel nog..... toe weet niemand eintlik nie..... toe het die skip met die bande in die burmuda driehoek verdwyn...... toe is dit apartheid se skuld..... toe...... bla bla bla......
Ek stel voor jy verander na 'n ander maak..!
Sterkte

Re: Cooper bande

Posted: Fri Jul 19, 2013 11:18 am
by FHM
Pieter Vorster wrote: Dunlop is/was die agente.... toe nie nie meer... toe wel nog..... toe weet niemand eintlik nie..... toe het die skip met die bande in die burmuda driehoek verdwyn...... toe is dit apartheid se skuld..... toe...... bla bla bla......
Sterkte

:laugh: Hahahaha - lekker lag ek nou jou snaaksgat! :laugh:

Re: Cooper bande

Posted: Fri Jul 19, 2013 11:34 am
by Cor Jacobs
FHM wrote:
Pieter Vorster wrote: Dunlop is/was die agente.... toe nie nie meer... toe wel nog..... toe weet niemand eintlik nie..... toe het die skip met die bande in die burmuda driehoek verdwyn...... toe is dit apartheid se skuld..... toe...... bla bla bla......
Sterkte

:laugh: Hahahaha - lekker lag ek nou jou snaaksgat! :laugh:
Julle twee grapgatte is bewus daarvan dat ek vir Dunlop werk... >:D

Re: Cooper bande

Posted: Fri Jul 19, 2013 11:49 am
by FHM
Cor Jacobs wrote:

gulp!!!
sSc_hiding2[1].gif

Re: Cooper bande

Posted: Fri Jul 19, 2013 2:30 pm
by Piet Pille
Cor Jacobs wrote:
FHM wrote:
Pieter Vorster wrote: Dunlop is/was die agente.... toe nie nie meer... toe wel nog..... toe weet niemand eintlik nie..... toe het die skip met die bande in die burmuda driehoek verdwyn...... toe is dit apartheid se skuld..... toe...... bla bla bla......
Sterkte

:laugh: Hahahaha - lekker lag ek nou jou snaaksgat! :laugh:
Julle twee grapgatte is bewus daarvan dat ek vir Dunlop werk... >:D
Nou toe Cor- help die man.... hy soek daai bande dringend!! ;) ;D

Re: Cooper bande

Posted: Fri Jul 19, 2013 2:50 pm
by Cobus(Cobb)
Ek soek nie 'n stel nie...net een second hand 1....my regs voor se sidewall het gegaan....gaan nie 4 nuwes koop nie...soek net 1....

Re: Cooper bande

Posted: Fri Jul 19, 2013 3:02 pm
by Cor Jacobs
Cobus(Cobb) wrote:Ek soek nie 'n stel nie...net een second hand 1....my regs voor se sidewall het gegaan....gaan nie 4 nuwes koop nie...soek net 1....
Cobb, baie jammer, ek dink selfs as ek een vir jou in die hande kry, is ek hier in Suidwes dalk net so bietjie vêr om van veel hulp te wees.

Re: Cooper bande

Posted: Fri Jul 19, 2013 3:06 pm
by Cor Jacobs
:laugh: Hahahaha - lekker lag ek nou jou snaaksgat! :laugh:[/quote]
Julle twee grapgatte is bewus daarvan dat ek vir Dunlop werk... >:D[/quote]

Nou toe Cor- help die man.... hy soek daai bande dringend!! ;) ;D[/quote]

Ek doen wat ek kan, gelukkig weet ek dat daai Landcruiser en Kombi van jou ook een of ander tyd due moet wees.. Vir my jagvriende is daar altyd goeie pryse! :angel:

Re: Cooper bande

Posted: Fri Jul 19, 2013 3:08 pm
by Chevvy SS
Werk jy rerig vir Dunlop Cor?

Dan werk jy mos vir niemand nie! ;D

Re: Cooper bande

Posted: Fri Jul 19, 2013 3:31 pm
by FHM
Chevvy SS wrote:Werk jy rerig vir Dunlop Cor?

Dan werk jy mos vir niemand nie! ;D

Hehehehe, dari Vader Jacob eisssh jong hy makimoi nie - danlop hy hierso en danlop hy darso!... nes dari krienkie hond saam...

Re: Cooper bande

Posted: Sat Jul 20, 2013 8:53 am
by Cor Jacobs
FHM wrote:
Chevvy SS wrote:Werk jy rerig vir Dunlop Cor?

Dan werk jy mos vir niemand nie! ;D

Hehehehe, dari Vader Jacob eisssh jong hy makimoi nie - danlop hy hierso en danlop hy darso!... nes dari krienkie hond saam...
FHM, iewers gaan daai swart Jeep se bande ook moet vervang word, en ek ken mense oral in die omtes by die tyre plekke..... >:D

Re: Cooper bande

Posted: Sat Jul 20, 2013 8:54 am
by Cor Jacobs
Chevvy SS wrote:Werk jy rerig vir Dunlop Cor?

Dan werk jy mos vir niemand nie! ;D
Is waar ja, werk is mos maar n relatiewe begrip... ;)

Re: Cooper bande

Posted: Sat Jul 20, 2013 10:52 am
by vlakvark1
Cor Jacobs wrote: Julle twee grapgatte is bewus daarvan dat ek vir Dunlop werk... >:D
So die forum manne kan bande kry kosprys min 10% ;D ;D ;D

Re: Cooper bande

Posted: Sat Jul 20, 2013 11:07 am
by Cor Jacobs
vlakvark1 wrote:
Cor Jacobs wrote: Julle twee grapgatte is bewus daarvan dat ek vir Dunlop werk... >:D
So die forum manne kan bande kry kosprys min 10% ;D ;D ;D
Natuurlik ja!! Dis die prys wat ek gee vir n uitnodiging plaas toe met so Koedoe of iets op die lys... ;)