Page 1 of 1

Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm

Posted: Tue Jul 16, 2013 9:46 pm
by Piet Breedt
Baie geluk Hennie, jy het baie mooi geskiet. Jammer oor daardie laaste gongetjie op 300m.

Hennie het met n stock standard .243 Savage VLP geskiet.

Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm

Posted: Wed Jul 17, 2013 12:51 pm
by prohunt
Baie geluk Hennie, mooi gemaak.

Groete
Johan

Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm

Posted: Wed Jul 17, 2013 10:21 pm
by immelmanw
Piet Breedt wrote:Baie geluk Hennie, jy het baie mooi geskiet. Jammer oor daardie laaste gongetjie op 300m.

Hennie het met n stock standard .243 Savage VLP geskiet.
Geluk Hennie, Dolph, daai is nie die geweer waarmee Hennie geskiet het nie, hy het met n Savage VLP met n GRS kolg geskiet. Hy se hy het eindlik swak geskiet en dat die Savage en GRS hom baie gehelp het!

Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm

Posted: Thu Jul 18, 2013 5:38 am
by Reggie Gerber
Ek dink n groot hout lepel moet aan Willem gegee word ( STIRRER OF THE MONTH) ++>:

Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm

Posted: Thu Jul 18, 2013 6:04 am
by Dawid
Gaan dit nie hier oor die scope wat gebruik was nie????? Foto is net om te wys hoe Hennie lyk.......of is dit ooknie Hennie nie.

Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm

Posted: Thu Jul 18, 2013 7:15 am
by Arnold
Baie geluk aan Hennie.
Willem, jy sal moet reël dat daar n nuwe foto geneem word wat wys dat hy n top klas geweer skiet ;)

Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm

Posted: Thu Jul 18, 2013 7:29 am
by Hugo
Hoeveel kos daai scopes?

Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm

Posted: Thu Jul 18, 2013 7:30 am
by immelmanw
Arnold wrote:Baie geluk aan Hennie.
Willem, jy sal moet reël dat daar n nuwe foto geneem word wat wys dat hy n top klas geweer skiet ;)
Done.

Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm

Posted: Thu Jul 18, 2013 8:27 am
by Reggie Gerber
Hiers n prent van Willem Imm
as julle hom nie ken nie

https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/stirsthepot3.gif

Reggie

Re: Limpopo Veldskiet Kompetisie - Rudolph 6-24x50mm

Posted: Thu Jul 18, 2013 9:59 am
by Arnold
Rudolph Optics wrote: Hugo die V1 6-24x0mm verkoop vir ±R6 900...bel vir Hennie indien jy sou belangstel.
Versigtig Hugo, jy gaan moeilik uit daai scope sien met 'n voorste lens wat 'n diameter van zero het >:D