Page 1 of 1

KONUS

Posted: Sun Oct 31, 2010 11:33 am
by Robert
Wie het al van die ouens gehoor?
Magnum adverteer hule teen baie goedkoop pryse. weet niks vn hulle af nie en die webside se ook nie veel van watter kaliber gebruik kan word nie ??? :o

[ftp=ftp://http://www.opticsplanet.net/konus ... -7280.html]http://www.opticsplanet.net/konus-konus ... -7280.html[/ftp]

Robert

Re: KONUS

Posted: Sun Oct 31, 2010 6:39 pm
by Hein M.
Robert,

Het ook die ad in Magnum gesien.  Ek dink hulle is soos Pamela Anderson:  Lyk moerse goed, maar is nie noodwendig the real thing nie ;D

Lyk my Konus is in dieselfde klas as Tasco, Nikko Stirling (die goedkoperes) en die Bushnell Banner reeks.  Hierdie revievs is SO MISLEIDEND dis net nie waar nie.  Lees maar tussen die lyne.  Die eerste link (Chuck Hawks) sal dalk die beste boodskap  weergee.

http://www.chuckhawks.com/konuspro_riflescopes.htm
http://www.huntingriflesreviews.com/konus-rifle-scopes.php
http://www.ammoland.com/2009/06/19/konus-optics-aims-at-tactical-shooters-in-2009/

Weetnie ::)  Sal nie een koop nie (en ek is nie 'n snob nie...)

Groetnis!

Hein M.