Page 1 of 1
Goek - Skietstoel draai/krag meganisme
Posted: Wed Jul 03, 2013 5:22 pm
by Gernie
Goeie dag Almal
Freek Freek Freek kom in. As ek reg onthou het Freek op 'n tyd 'parte' vir stoel verkoop? Ek is opsoek na die krag/draai deel. Myne werk nie meer so lekker nie.
Gernie
Re: Goek - Skietstoel draai/krag meganisme
Posted: Wed Jul 03, 2013 7:50 pm
by Boertjie
Jy kan ook Ian op die forum probeer
Re: Goek - Skietstoel draai/krag meganisme
Posted: Wed Jul 03, 2013 9:04 pm
by Cobus(Cobb)
Ian s'n is 'n "shaft" met cente pin, sy nr is ..083 44nege 44nege5
Freek s'n is 'n meganisme met slip ringe ens.. sy nr 082 49vyf 95drie6
Re: Goek - Skietstoel draai/krag meganisme
Posted: Thu Jul 04, 2013 8:59 am
by jamalley
Ek het vir myne 'n geseelde "slipring" ingevoer, het gister weer een bestel - kos R1477.00 vervoerkoste ingesluit - kom uit China, maar het nie gewone "brass" of koper ringe nie, maar 'n mengsel wat blykbaar 'n klein hoeveelheid goud insluit - werk soos 'n bom, jy koppel net jou drade en sit op die stoel se as vas - kyk bietjie op "
www.moflon.com"
MT025-P0210 (slip rings with bore size 25.4mm, 10A each @ 2circuits, Max speed 500RPM)
US$95 each @ 1pcs
EX Works
Lead time: 7 days after receiving payment (1~5pcs)
Shipping&handling cost: US$50.00(1pcs)
Ship Via: DHL express door to door