Page 1 of 1
Interessante gas op die forum
Posted: Wed Jul 03, 2013 2:30 pm
by PaulM
Ek kyk netnou toevallig onderaan die "Algemeen / General Discussion" bladsy, en sien toe tussen die online gebruikers die naam
"Bing [Bot]" in pers geskryf. Dit was ook nie aan 'n 'link' gekoppel soos die ander normale gebruikers nie. Enige verduideliking?
Re: Interessante gas op die forum
Posted: Wed Jul 03, 2013 2:35 pm
by SV MAD (Henk)
Spambots
Re: Interessante gas op die forum
Posted: Wed Jul 03, 2013 2:45 pm
by PaulM
Ek het so 'n vermoede gehad. Ken nie regtig die werking van so 'n bot nie. Kan jy verduidelik?
Re: Interessante gas op die forum
Posted: Wed Jul 03, 2013 2:54 pm
by Gerhard
A spambot is an automated computer program designed to assist in the sending of spam. Spambots usually create fake accounts and send spam using them, although in many cases it would be obvious that a spambot is sending it. This has led to the development of password-cracking spambots that are able to send spam using other people's accounts.
https://en.wikipedia.org/wiki/Spambot
Re: Interessante gas op die forum
Posted: Wed Jul 03, 2013 2:57 pm
by PaulM
Dankie Gerhard, en hier sit ek met Wikipedia op my selfoon.

Re: Interessante gas op die forum
Posted: Wed Jul 03, 2013 2:58 pm
by Geno
Dis nie 'n Spambot nie, maar 'n WEBCRAWLER.
http://en.wikipedia.org/wiki/Web_crawler
"Web search engines and some other sites use Web crawling or spidering software to update their web content or indexes of others sites' web content. Web crawlers can copy all the pages they visit for later processing by a search engine that indexes the downloaded pages so that users can search them much more quickly."
Re: Interessante gas op die forum
Posted: Wed Jul 03, 2013 5:10 pm
by PWV
Kan iemand die vuilgoed verwyder?
Re: Interessante gas op die forum
Posted: Thu Jul 04, 2013 12:18 am
by LongWolf
Pieter Willem Vorster wrote:Kan iemand die vuilgoed verwyder?

SAL N 12BOOR WERK

Re: Interessante gas op die forum
Posted: Thu Jul 04, 2013 6:35 am
by egenis
PaulM wrote:Ek kyk netnou toevallig onderaan die "Algemeen / General Discussion" bladsy, en sien toe tussen die online gebruikers die naam
"Bing [Bot]" in pers geskryf. Dit was ook nie aan 'n 'link' gekoppel soos die ander normale gebruikers nie. Enige verduideliking?
Bing is Microsoft se weergave van Google.
Die Bot is 'n programmetjie wat deur dien internet hardloop en die bladsye wat hy besoek index. As iemand dan in Bing.com gaan soek vir "doppies herlaai" sal Jaracal dan een van die resultate wees (dit is die baie baie kort en afgewaterde storie...)
Re: Interessante gas op die forum
Posted: Thu Jul 04, 2013 7:59 am
by PaulM
Dankie vir die terugvoer. Dan reken ek dit is eintlik 'n goeie ding dat die bot hier op Jaracal ook rondhang....
Re: Interessante gas op die forum
Posted: Thu Jul 04, 2013 9:27 am
by gillie
Het nou die dag hierdie een raakgesien, wou ook nog post maak daaroor.... Google se bot
kyk onderaan by users browsing this forum...
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Screenshot_2013-07-01-20-21-21_zpsf47b8024.png