Page 1 of 1

TE KOOP GENERASIE 2+ NAGSIGVISIER

Posted: Wed Jul 03, 2013 1:02 pm
by oom voelias
Ek het 2 x militere graad generasie 2+ nagsigteleskope. Dis n 3 x vergroting. Hulle is soos nuut en het sommer klaar die rompdeksel vir die LM 4 of 5 by. Op 300m kan jy die skadu van n man sien op n maanligaand. Fantastiese kopie. My prys is R15 000-00 stuk. Stuur my n sms na 0780979413 en ek sal jou n foto vd eenheid stuur. Dis ook n lekker klein en kompakte eenheid.

Re: TE KOOP GENERASIE 2+ NAGSIGVISIER

Posted: Wed Jul 03, 2013 1:21 pm
by stan man
ek het n pm gestuur.

Re: TE KOOP GENERASIE 2+ NAGSIGVISIER

Posted: Wed Jul 03, 2013 2:19 pm
by PWV
Oom, hoekom is die goed so duur?