Page 1 of 1
Leoplold VX1 4-12x40
Posted: Mon Jul 01, 2013 9:44 am
by VOERE
More Menere
Ek kan n Leoplold VX1 4-12x40 met wide duplex kry vir R3000.Ek wil graag weet of dit n goeie prys is en of ek eerder moet wag vir n Burris FF2 4.5-14x40 met di balistiplex kruishaar?
Ek is biki deurmekaar!
Hoor graag van julle.
Groete
Re: Leoplold VX1 4-12x40
Posted: Mon Jul 01, 2013 10:30 am
by mariusr
Dis nie slegte prys vir die leupold onthou net die VX1 werk met micro dials en nie clicks nie baie ouens hou nie van dit maar dit is maar smaak niks fout met die leupold maar dink as jy die burris vir selfde prys kry sal ek die burris vat !as dit nou vx2 of3 is sal ek die leupold kies!
Re: Leoplold VX1 4-12x40
Posted: Mon Jul 01, 2013 11:04 am
by VOERE
Ek dink die burris gaan biekie duurder wees.Ek het met monrique gepraat op die forum.Hy kan nou vir my n Burris kry maar die E1 recticle een.Hy gan vir R4000.Dis alweer n duisend rand duurder en ek moet nog basis en ringe kry vir die voere!
Re: Leoplold VX1 4-12x40
Posted: Mon Jul 01, 2013 11:19 am
by mariusr
Gaan kyk dan ook na Nikon en watter is vir jou beter tussen die leupold ek het ook vx1 en is baie tevrede nog nooit sy zero verloor alby het baie goeie waarborge as jy enige probleme gaan kry! Dink leupold het nog daai special waar jy mes, keps lens pen ens by kry as dit nog so is gaan vir die leupold hy sal jou nie in die steek laat!
Re: Leoplold VX1 4-12x40
Posted: Mon Jul 01, 2013 1:03 pm
by vlakvark1
Voere jy kan maar daai VX1 koop niks fout met hulle nie. Ek het die 3-9x40 op
my 30-06 en hy doen nou net meer as 1jaar diens met so 350 skote en tot vandag
nog nie nodig gehad om aan hom te stel nie
Het juis weer die naweek 5 vlakvarke en 7 jakkies baie vêêêêêr geskiet

Re: Leoplold VX1 4-12x40
Posted: Mon Jul 01, 2013 1:17 pm
by spekieries
Ek het so scope op my .270. Ja die "micro dial" vat 'n rukkie om gewoond te raak, maar ek moet sê myne hou sy zero. Nog nooit 'n probleem gehad nie.
Re: Leoplold VX1 4-12x40
Posted: Mon Jul 01, 2013 1:47 pm
by VOERE
Nou wat dink jule dan van die burris in vergelyking met hom??