Page 1 of 1

Forel fees

Posted: Wed Jun 26, 2013 6:08 am
by Gerhard
Dit lyk of ek die jaar se fees gaan mis... :'(

Image

http://www.facebook.com/pages/Elandsklo ... ts&fref=ts

Dis verseker n fees...

Lekker hengel, vergooi kompetisie, raak gooi kompetisie ens (met vlieg gerei natuurlik)

Om nie eers van die kos te praat nie!!! :laugh:

Re: Forel fees

Posted: Wed Jun 26, 2013 11:29 am
by FCLoretz
Ek gaan hom weer moet wis die jaar. SWAMBO gaan nie baie happy wees as ek op haar verjaarsdag gaan visvang in plaas van om die verigtinge by te woon.