Page 1 of 1
Kolkat help ons so bietjie
Posted: Thu Jun 20, 2013 11:35 am
by Geno
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/kolkat.jpg
Re: Kolkat help ons so bietjie
Posted: Thu Jun 20, 2013 11:50 am
by Johnnie De Wet
Geno, as julle al die jakkalse uitgeskiet het gaan hy begin lammers vang...

Re: Kolkat help ons so bietjie
Posted: Thu Jun 20, 2013 4:20 pm
by stan man
wie het daardie mooi foto geneem??
Re: Kolkat help ons so bietjie
Posted: Thu Jun 20, 2013 4:21 pm
by Smiley
Baie mooi aksie foto.
Re: Kolkat help ons so bietjie
Posted: Thu Jun 20, 2013 5:02 pm
by Foxcreek
Give that cat a Bells.
Re: Kolkat help ons so bietjie
Posted: Thu Jun 20, 2013 10:22 pm
by George3D
Dit lyk na die Kgalagadi ?
Uitstekende foto!
Re: Kolkat help ons so bietjie
Posted: Thu Jun 20, 2013 11:15 pm
by Kalahari
Baie uniek, nie gedink die katjie sal vir jakkals vang en dan dalk nog eet nie?
Lyk of kat oppad is eettafel toe.
Dankie Geno
Re: Kolkat help ons so bietjie
Posted: Tue Oct 15, 2013 1:59 pm
by 2vierniks
Dis nou mooi! Lekker man, Lekker!
Re: Kolkat help ons so bietjie
Posted: Tue Oct 15, 2013 6:04 pm
by theedge
Ek het hom gemis - baie nice
Re: Kolkat help ons so bietjie
Posted: Wed Oct 16, 2013 12:14 pm
by Jakkie 321
So ja pappie!!!