Page 1 of 1

leeugamka jagkursus terug voering

Posted: Tue Jun 18, 2013 5:54 pm
by prinsjag
Wil net vir tafjak se dit was een van die interresantste kursusse wat ek nog by gewoon het . Dit gee weer nuwe moed om jakkie se kind uit te roei.Baie dankie

Re: leeugamka jagkursus terug voering

Posted: Sun Sep 22, 2013 12:50 pm
by 2vierniks
Jy weet dan! Hou hom net daai dikte!