Page 1 of 1

85 gr sierra varmiters

Posted: Thu Oct 21, 2010 8:00 pm
by BOATS
Ek gebriuk tans 85 gr sierra varmiter punte in my 243.Weet iemand dalk waar ek nog van hulle in die hande kan kry.

Re: 85 gr sierra varmiters

Posted: Thu Oct 21, 2010 9:48 pm
by Francois Marais
Boats

Try Dirk v/d Heever
082 trippel 5 nege twee ses zero.
Beste Sierra pryse in die hele RS of A.

Mooi loop
Francois

Re: 85 gr sierra varmiters

Posted: Thu Oct 21, 2010 9:57 pm
by DSBW
Francois, het jy gister my PM gekry?

Dawie

Re: 85 gr sierra varmiters

Posted: Fri Oct 22, 2010 7:16 am
by Francois Marais
Dawie

Nee niks, gooi ma weer. Sal vannaand antw, gaan heel dag uit wees.

Mooi loop
Francois

Re: 85 gr sierra varmiters

Posted: Fri Oct 22, 2010 7:54 am
by tafjak
BOATS
Try Dirk v/d Heever
082 trippel 5 nege twee ses zero.
Beste Sierra pryse in die hele RS of A.
... as Francois nognie iets waardevols kwyt geraak het nie, is hierdie waaragtig die waardevolste!

My swaer bel my nou die dag(2weke gelede) en was briesend, hy mos noodgedwonge pakkie Blitzkings teen die pad koop en betaal toe amper R450 vir die goed. Dirk s'n is toe minder R300!

Mooiloop

PS. Het ek getol met die "poaching" klag teen my?

Re: 85 gr sierra varmiters

Posted: Fri Oct 22, 2010 1:19 pm
by BOATS
dankie ek sal hom kontak