Page 1 of 1

Gesoek - 7mm Rem Mag loop

Posted: Thu Oct 21, 2010 6:58 pm
by Piet Breedt
n Maat van my is opsoek na n nuwe loop, of een wat min geskiet het vir sy Winchester 7mm Rem Mag

Enige iemand?

Re: Gesoek - 7mm Rem Mag loop

Posted: Tue Nov 09, 2010 9:24 pm
by Wouter Roets
Hallo Piet
Probeer Louw van Devnter by Advance Gunsmithing in Potch. Sy nommer is 018 2974702
Groete
Wouter