Primers- Gewone of BR ??
Posted: Thu Oct 21, 2010 3:24 pm
Manne,
Watter primers verkies julle, die gewone primers of Bench rest primers vir julle gewere??
Is daar egter 'n groot verskil, ek dink nie so nie, maar die prys verskil is so klein, hoekom dan nieĀ
Aan die ander kant, hoekom sal hulle 'n BR Primer maak as daar nie 'n verskil is nieĀ
Raves