Page 1 of 1

Vervoer

Posted: Wed Jun 12, 2013 2:35 pm
by Plant
Goeie middag menere.

Ek is dringend opsoek na vervoer vir 200 dragtige merino ooie vanaf Swellendam na Schweizer-Reneke.

Die vervoer kontrakteurs in my wereld het nie skaap dekke nie, dus kan voertuie nie baie laai nie, en maak dit die transport baie duur.

As daar enige iemand is wat dalk vir my kan raad gee sal ek dit baie waardeer.

Groete.

Plant

Re: Vervoer

Posted: Wed Jun 12, 2013 3:44 pm
by Wayne
Plant. This is a gamble, Try the following numbers. They have cartage trucks and sometimes they go to the Cape with a load. If you do not ask, you will never know.
Sheard Auctioneers
Chris Sheard 082 375 5920 or 045 8431722
Ian Sheard 082 410 1712 or 045 8431043 or (h) 045 8431968
Email : office@sheard.co.za

Hope you come right
Wayne

Re: Vervoer

Posted: Wed Jun 12, 2013 5:31 pm
by Plant
Thanks Wayne much appreciated, I will surely give them a tingle.

Regards.