Page 1 of 1
Spesiaal Vir FHM.......
Posted: Tue Jun 11, 2013 8:57 am
by Cor Jacobs
Na die vorige episode met die spinnekop onder die lessenaar verras FHM toe eerder sy sekretaresse met die hondjie....
Re: Spesiaal Vir FHM.......
Posted: Tue Jun 11, 2013 9:13 am
by Eugene
Re: Spesiaal Vir FHM.......
Posted: Tue Mar 28, 2017 12:02 pm
by Chevvy SS
Re: Spesiaal Vir FHM.......
Posted: Tue Mar 28, 2017 12:19 pm
by FHM
Chev jy ruineer die vriendskap!
Nee maat daai willebees het n koringkriek raakgetrap - ek hang gereeld 10 soos daai bees hier buite oppi plot met die wetterse koringkrieke wat nou orals is. Ek sterf elke dag bietjie vir bietjie as ek oor die moet loop huis toe - vanoggend een raakgevat in die donker to ek die hek oopmaak....my dogter en ek
moet gesels vanaand dat sy eerder daai woorde wat pa gebruik het by die hek vinnig vergeet!

Re: Spesiaal Vir FHM.......
Posted: Tue Mar 28, 2017 2:40 pm
by Hein (Haan)
Re: Spesiaal Vir FHM.......
Posted: Tue Mar 28, 2017 3:43 pm
by deserthuntr
Re: Spesiaal Vir FHM.......
Posted: Tue Oct 31, 2017 12:38 pm
by CJNaude
Manne....
As my vrou so Spinnekop/Hond moet sien is daar 'n krater waar die oosrand was!
